SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ongeluk


Dronkryer Eis Lewe van Fietsryers

DURBAN –  Richard da Silva, voorsitter van die Kingspark-fietsryklub, en Jarred Dwyer, is Sondagoggend deur ‘n voertuig getref terwyl hulle aan die agterkant van ’n groep fietsryers gery het, albei is op die toneel oorlede. Richard is die voorsitter van die Kingspark-fietsryklub. Die voorval het op die Ruth First-deurpad (M4) naby Durban-Noord in Natal plaasgevind. ’n Motor het blykbaar om…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Sterf in Helikopter Ongeluk

MUSINA – ‘n Vlieënier en sy passasier is Woensdagoggend oorlede toe die helikopter waarin hulle was buite Musina in Noord-Transvaal neergestort het. Die helikopter het omstreeks 06:00 van ‘n plaas noord van Musina opgestyg. Dit het kort nadat dit opgestyg het suid van die dorp neergestort. Die Robinson-44 helikopter het in stukke opgebreek toe dit die grond tref. Die ongeluk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Sterf toe Vragmotors naby Bloem Bots en Brand

BLOEMFONTEIN – Minstens twee mense is noodlottig beseer toe twee vragmotors teen mekaar gebots en aan die brand geslaan het. Die ongeluk het Donderdagoggend op die N8 tussen Bloemfontein en Kimberley, sowat 20 km buite Bloemfontein, in die Vrystaat gebeur. Die brandweerdienste het die brand geblus, maar die slagoffers is op die toneel dood verklaar. Verkeersowerhede is nog op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kleindogter ry Onwetend Verby Oupa se Wrakstuk

KAAPSTAD – Charles Diers (73) is Woensdag in ’n noodlottige botsing met ’n polisievoertuig oorlede. Die tragiese ongeluk het plaasgevind in Durbanville, Wes-Kaap. Volgens Chenel Kruger, Diers se kleindogter, was die polisievoertuig glo in ’n jaagtog betrokke toe hulle teen Diers se Mercedes-Benz op die kruising van Fairtrees- en De Villiersweg vasgejaag het. Diers is op die toneel dood, terwyl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Elf Jarige Verloor Voet na Ma Hom Glo Voor Trein Instoot

DUITSLAND – Die voorval het in die Duitse stad Hamburg gebeur, die seun was vir sowat 40 minute vasgekeer tussen die spoor en die treinwa waartydens reddingspersoneel gespook het om hom te bevry. Sy bene is ernstig beseer en sy een voet moes op die toneel geamputeer word. Hy sterk tans aan in die hospitaal. Die seun se ma is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sweeftuig Stort Neer Buite Potchefstroom

POTCHEFSTROOM –  ‘n Sweeftuigvlieënier is Sondag dood buite Potchefstroom in Wes-Transvaal toe sy tuig neergestort het, het paramedici gesê. Hy is op die toneel dood. Die ongeluk word ondersoek en verdere besonderhede oor die voorval is nog nie beskikbaar nie, het ER24 gesê – Afrikaanse Nuus...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vriend Kom op Ongelukstoneel af

BLOEMFONTEIN – Jeandré Horring (29), eienaar van die Crossroad-slaghuis in Heidedal, is Sondag omstreeks 02:00 in ’n motorongeluk op die N1 dood. Volgens Shané Theron (24), Horring se verloofde, het sy vriend, Jacques Viljoen, voor Horring gery. Tussen die Langenhovenpark- en Makro-afritte het hy in sy truspieëltjie gesien hoe Horring se motor se ligte verdwyn en het dadelik omgedraai. Hy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Drie Sterf na Trok Huis Tref

FRESNAYE – Drie mans is Dinsdag dood toe die vullistrok waarin hulle was in ’n huis in die Wes-Kaap se voorstad Fresnaye vasgery het. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van die nooddiens ER24, het noodpersoneel omstreeks 15:00 by die ongelukstoneel op die hoek van St. Johnsweg en Avenue St. Denis aangekom. Die trok het in die kelderparkering van die gebou beland…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap