SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ondersoek


Kaapstad Ondersoek Gehalte van Padverf

KAAPSTAD – Kaapstad kry vermoedelik nie die waarde vir geld vir die R42 miljoen wat die afgelope jaar aan verf bestee is nie. Dit blyk uit ’n ondersoek wat Kaapstad se vervoer owerheid in die Wes-Kaap begin het om die gehalte wat vir verfwerk op paaie gebruik word te ondersoek. Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) staan die stad tydens…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VN Vleigtuigongeluk na Meer as 50 Jaar Opnuut Ondersoek

KONGO – Die omstandighede rondom die vliegtuigongeluk waarin die destydse sekretaris-generaal van die  Verenigde Nasies, Dag Hammarskjöld, dood is, gaan meer as 50 jaar na sy dood opnuut ondersoek word. Die nuwe kommissie van ondersoek is blykbaar deur die huidige sekretaris-generaal, Ban Ki-moon, gelas. Die nuwe ondersoek volg na nuwe inligting dat die  vliegtuig waarin  Hammarsjköld gereis het in 1961 …...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Akademici Geteiken vir hul Marikana Navorsing

JOHANNESBURG : ‘n Geheimsinnige reeks diefstalle het die vraag laat ontstaan of ‘n groep navorsers van die Universiteit Johannesburg, deur diewe geteiken word vir hulle ondersoek na betogings oor dienslewering. Die navorsers van die Universiteit van Johannesburg sluit sosiologie professor Peter Alexander, van die Suid-Afrikaanse Navorsingsafdeling in Maatskaplike Verandering aan die Universiteit in. Hy het ‘n tweede moordtoneel by Marikana…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VF Plus vra vir ondersoek teen EFF

SUID-AFRIKA – Opruiende uitsprake en opsweping tot geweld teen wit mense onder die naam van Julius Malema se EFF is onaanvaarbaar en die VF Plus het vandag die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en die Menseregtekommissie (MRK) gevra om dit te ondersoek, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Volgens dr. Mulder doen plasings van opruiende EFF-baniere en inskrywings op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring