SLEUTELWOORD ARGIEWE: Olie


Oliepryse Daal Nogsteeds

SAKE – Die prys van Brent-ruolie het tot onder $28 per vat gedaal, die eerste keer sedert November 2013, en het Maandagoggend omstreeks 07:20 steeds op net $28,63 verhandel. Wêreldoliepryse hou aan daal, hoewel Suid-Afrikaners weens die swak rand nie die volle voordeel daarvan by die vulstasie kry nie. Die olieprys se daling Maandagoggend van tot 4,4% is omdat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Olieprys Tuimel tot die Laagste in Sewe Jaar

KAAPSTAD – Die Brent ru-olieprys wat die afgelope maande teen ietwat minder as $50 per vat verhandel het, het die afgelope week verder begin daal en het op Saterdag, 12 Desember, teen $37.93 verhandel. Dit is die laagste prys sedert 2008. Die prys het begin daal toe die Opec-oliekartel nie tot ʼn vergelyk kon kom om produksie in te kort…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Raffinaderye Kan Moontlik Staalkrisis Volg

SAKE – Die land se petroleum-raffinaderye kan dieselfde paadjie loop as die staalbedryf tensy ernstige beleggings gedoen word om die raffinaderye te moderniseer. Die Suid-Afrikaanse Brandstofbedryfsvereniging (Sapia) het Dinsdag gewaarsku die skerp daling in oliepryse en die nuwe plek wat Amerika in die wêreld se oliemark ingeneem het, het tot ’n ooraanbod aan raffinaderye gelei. Dit het ernstige implikasies vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA wil Olie Betrekking met Iran Herstel

SAKE – Suid-Afrika hoop om weer sy betrekking met Iran te herstel, drie jaar nadat internasionale sanksies oliehandel tussen die twee lande gestop het. Volgens Tina Joemat-Pettersson, minister van energie, mik Suid-Afrika na ’n raamwerk vir samewerking met Iran rakende ruolie, vloeibare petroleumgas (LPG), gas en petrochemikalieë. Suid-Afrika se privaatsektor kan belê in verskeie dele van Iran se oliebedryf. Mohsen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring