SLEUTELWOORD ARGIEWE: Noordwes-universiteit


Briewe: Ons is trots NWU, trots Puk en trotse Potchefstroomers!

deur Prof Herman van Schalkwyk, Rektor van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (In Potchefstroom Herald van 7 Maart 2014) BRIEWE – “Ek is vandag hartseer. Hartseer dat die NWU-Potchefstroomkampus, sy studente en personeel die afgelope tyd baie seergekry het. Dit, deurdat ek besluit het om op te tree teen dit wat teen die Universiteit se etos en waardes indruis. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beeld Voer Haatveldtog teen die Puk

Dit blyk dat regte, egte Nazi’s, van die soort wat tans die verkose regering in die Oekraïene destabiliseer met geweld, Naarpers se goedkeuring wegdra. Maar ‘n paar lawwe en vervelige…

‘n Seder Val in Potchefstroom

deur Skoppensboer Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding…




Namecheap