SLEUTELWOORD ARGIEWE: Wes-Transvaal


Biesiesvlei Boewe Brand Plaashuis en Bakkie

PLAASROOF, BIESIESVLEI – Inbrekers het Herman Conradie se plaashuis in die Biesiesvlei-omgewing, Wes-Transvaal Saterdagnag aan die brand gesteek. Rudi Thiart, Conradie se voorman, het saam met sy gesin in die afgebrande huis gewoon. Die gesin was gelukkig nie die aand tuis nie. Twee van ­Thiart se honde is blykbaar twee weke gelede dood weens vergifting. Conradie se skaapwagter het Saterdag omstreeks…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde Man Aangeval deur Vragmotor Bestuurder

AANVALLE, HARTBEESPOORTDAM – Dave Brown, van Pecanwood Estate, Hartbeespoortdam, in die Wes-Transvaal se neus en twee vingers is blykbaar gebreek nadat hy deur ‘n vragmotor bestuurder aangeval is. Vragmotors wat sand by ’n sandsteengroef naby Hekpoort oplaai, skep glo al ‘n geruime tyd probleme. Die sand is blykbaar altyd nat en as die flappe agter die vragmotors nie behoorlik toegemaak…

Mooinooi Moord, Twee Verdagtes Vasgetrek

AANVAL, MOOINOOI – Dr. Steyn Steenekamp (75) se lyk is Sondag op sy plaas Rietfontein buite Mooinooi in Wes-Transvaal gevind. Die polisie het blykbaar twee mans in verband met die moord vasgetrek. Die verdagtes is Dinsdagmiddag in Fochville, sowat 130 km vanaf Mooinooi, vasgetrek. Beide die verdagtes het glo op Steenekamp se plaas gewerk. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder in…

Bejaarde Vrou op Plaas Oorval en Beroof

AANVAL, BRITS – ’n Bejaarde vrou (83) net bekend as mevrou Steyn is Sondagoggend omstreeks 01:00 op ’n plaas naby Brits in Wes-Transvaal aangeval en beroof. Mevrou Steyn het vroeg Sodagoggend glo iets by die agterdeur van haar kothuis gehoor. Sy wou net opstaan toe drie aanvallers by die agterdeur inkom en die slaapkamerlig aanskakel. Twee het haar met handwapens…

Samantha is Gevind, Ongedeerd en Veilig

KLERKSDORP – Samantha Slabbert (9) van Klerksdorp in Wes-Transvaal wat verlede Vrydag by ’n skolesportbyeenkoms ontvoer was, is vroeg Donderdagmiddag by haar ma in Kaapstad gevind. Samantha is blykbaar na ’n polisiestasie in Kaapstad, Wes-Kaap geneem nadat sy Donderdag omstreeks 12:30 by haar ma en nog mense gevind is. Die polisie het blykbaar dadelik vir haar ’n traumaberader gereël en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Uitkyk, Samantha word Vermis, Vermoedelik Ontvoer

VERMIS, KLERKSDORP – Die polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na Samantha Slabbert (9) wat Vrydag vermoedelik by ’n skolesportbyeenkoms in Wes-Transvaal ontvoer is. Samantha is in November in die sorg van die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF)- Klerksdorp se kinderhuis geplaas hangende die finale aanbeveling van die hof, volgens Michelle Peach, senior maatskaplike werker van die SAVF. Die SAVF het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Waterval Plaasaanval, Bejaarde Vrou Aangerand, Aanvaller Geskiet

WATERVAL – ‘n Bejaarde egpaar op die Koster Molvale pad naby Waterval, in die Wes Transvaal is Sondagaand omstreeks 18H00 in hul plaashuis aangeval. Die vrou is blykbaar deur een van die aanvallers aangerand. Die man kon daarin slaag om een van die aanvallers dood te skiet. Die vrou is na die naaste hospitaal geneem vir medies behandeling. Meer inligitng…

Jacob Zuma

Jacob Zuma en sy Gesteelde Grond

RUSTENBURG – President Jacob Zuma het Saterdag in Rustenburg, Wes-Transvaal op die ANC se verjaardagviering aangekondig dat die tempo van grondhervorming en ondersteuning aan nuwelingboere radikaal moet versnel omdat grond na bewering onwettig gesteel is. Volgens Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is dit ‘n emosionele opsweping en  leuen wat vertel word totdat almal dit glo. Indien iemand grond…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap