SLEUTELWOORD ARGIEWE: Noord-Kaap


Eskom Dreig om Dorpe se Krag te Sny

HOPETOWN – Eskom dreig om Maandag elektrisiteitstoevoer na verskeie rade se gebiede in die Noord-Kaap te onderbreek weens beweerde wanbetaling. Die gebiede van die Renosterberg-munisiplaiteit sluit, Warrenton, Hopetown, Strydenburg, Victoria-Wes, Barkly-Wes, Delportshoop, Proteahof, Vanderkloof, Philips-town en Petrusville in. Volgens Eskom is Renosterberg-munisipaliteit se skuld sedert Januarie 2013 uitstaande en ook glo nie die bepalings van die betalingsooreenkoms nagekom nie. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mynwerkers Dreig om te Staak Weens Kooptransaksie

KIMBERLEY – Mynwerkers van De Beers wat Donderdag ’n griefskrif aan bestuurslede oorhandig het, dreig dat hul betoging in ’n staking sal ontaard. Die protesoptrede is deur die National Union of Mineworkers (NUM) en Cosatu gelei. Dit volg op De Beers se aankondiging dat die Kimberley Mines-myn buite die stad in die Noord-Kaap binnekort aan Ekapa Minerals, ’n swart myngroep…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hael Slaan Bokke en Beeste Dood in Modderrivier

MODDERRIVIER – Francois Wiid se twee melkbeeste en 35 boerbokke, op die plaas Klein Magersfontein naby Modderrivier in die Noord-Kaap is deur haelkorrels “so groot soos gholfballe” doodgeslaan. Francois en sy vrou, Jolize, was met vakansie in Hartenbos toe die man wat hul plaas opgepas hulle met goeie nuus gebel het oor die reën. Dit was eers die volgende dag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Droogte Krisis, Jan Kempdorp Boer se Noodkreet vir Tuingras

JAN KEMPDORP – Dirkie Liebenberg van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap het reeds sowat 20 beeste verloor weens die droogte krisis en ‘n inskrywing op Facebook gedeel waarin hy vir tuingras vra. Nadat hy en sy aanstaande skoonpa beeste weens die droogte aan die dood moes afstaan, vra Dirkie al sy vriende en kennisse om as hulle gras sny dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Droogte in die Kalahari is Verpletterend

UPINGTON – Die droogte wat die afgelope drie jaar in die Kalahari heers, het tot ’n punt gekom­ waar Boere nie meer weet hoe lank hulle kan uithou nie. Die droogte is verpletterend en die landskap herinner aan tonele uit die Namibwoestyn. Waar eens rollende grasweivelde was vir so ver soos die oog kon sien, is nou “net mooi niks…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sanral het Plan met Berugte Kimberley Kruisings

KIMBERLEY – Drie verkeerskruisings om die stad, waar talle mense al hul lewe in ongelukke verloor het, gaan deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) en die provinsiale regering met verkeersirkels en straatligte beveilig word. Dit volg op ’n aankondiging dat AfriForum, in samewerking met Sanral, flikkerende waarskuwingsligte op kruisings van die N12- en R31-roete in die Noord-Kaap gaan aanbring. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Noord-Kaap Binnekort Verklaar tot Droogterampgebied

KIMBERLEY – Die Noord-Kaap gaan na verwagting teen die einde van die week as ’n droogterampgebied verklaar word. Die nasionale tesourie sal dan moontlik bykomende geld aan die provinsiale departement verskaf om veeboere in die provinsie by te staan. Norman Shushu, Noord-Kaapse LUR vir landbou en grondhervorming, het Maandag aangekondig sy departement gaan voer van sowat R14,6 miljoen bykomend aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Juwelierswinkel in Kimberley Beroof, Vyf Rowers Vasgetrek

KIMBERLEY – Die stad het vandeesweek ’n tweede keer onder ’n gewapende rooftog deurgeloop toe rowers Woensdag op die Kimberleyse tak van die Sterns-juweliersonderneming in die Noord-Kaap toegeslaan het. Dit volg op ’n gewapende rooftog Maandag waarin gewapende rowers na bewering ’n veiligheidswag se wapen by hom afgeneem en sy geldtrommels uit ’n gepantserde voertuig gesteel het. Die tweede rooftog…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier