SLEUTELWOORD ARGIEWE: Nkandla


Nkandla Skandaal, JZ se Geheime Agenda Dalk Binnekort op Tafel

NKANDLA – Die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, het met ‘n dramatiese ommekeer besluit om vir opknappings aan sy Nkandla-woning te betaal wat na bewering nie sekerheidsverwant is nie. Die DA het Woensdag Zuma se aanbod van die hand gewys. Die EFF sal Donderdag by ’n mediakonferensie daarop reageer. Egter is dit bevestig dat die toedelingsdokument reeds in Maart 2011…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Nkandla Saak: JZ se Arrogansie kry Dramatiese Ommeswaai

NKANDLA – President Jacob Zuma het presies ’n week voordat die Nkandla-saak deur die konstitusionele hof aangehoor word, ’n skikking voorgestel. Zuma het voorgestel in die konsep-hofbevel, wat die president aan die konstitusionele hof voorgelê het, dat hy glo uit sy eie sak “’n billike deel” sal betaal van die koste van opknappings aan Nkandla wat nie veiligheidsverwant is nie,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

DA se Nkandla Saak Gaan net oor Politiek

KAAPSTAD – Die DA se Nkan­dla-hofgeding het niks met die Grondwet of die optrede van die Nasionale Vergadering (NV) te doen nie, dit gaan alles oor politiek volgens Lechesa Tsenoli, adjunkspeaker in die NV. Volgens hom is die ware rede vir die DA se hofgeding is sy mislukking om, deur ’n beraadslagende parlementêre proses, die NV te oortuig om ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

JZ Weet Glo nie Wat die Voordeel van Nkandla is

KAAPSTAD – Mmusi Maimane, DA-leier, het in ’n parlementêre vraag aan die president gevra hoeveel regeringsgeleenthede sedert 1 Januarie 2014 by sy Nkandla-woning gehou is. Dit sluit geleenthede in vir staatshoofde, ministers, adjunkministers, tradisionele leiers, premiers, burgemeesters, geestelike leiers en gewone lede van die publiek. Die president se antwoord was: “Die presidensie hou geen rekord van die aantal vergaderings en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla, Zuma Moet Homself Verdedig

KAAPSTAD – Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het daarin geslaag dat die konstitusionele hof hulle saak teen die Staatspresident, Jacob Zuma, moet aanhoor. Volgens instruksies gelewer deur hoofregter Mogoeng Mogoeng moet Zuma Dinsdag ’n verklaring by die hof indien, sou hy die saak wou teenstaan. Julius Malema en sy party voer aan Zuma moet ’n deel van die R246 miljoen wat aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoogste Hof gee EFF Groen Lig oor Nkandla Verslag

KAAPSTAD – Die EFF het die groen lig gekry om die Nkandla-saak in die hoogste hof te beveg. Volgens instruksies wat deur hoofregter Mogoeng Mogoeng uitgereik is, sal die konstitusionele hof die EFF se saak op 9 Februarie 2016 aanhoor. Die EFF het verlede maand ‘n aansoek by dié hof ingedien in ‘n poging om president Jacob Zuma te dwing…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stories oor JZ en Nkandla is na Bewering Fiksie

KAAPSTAD – Die feit dat president Jacob Zuma ’n korrupte en selfsugtige staatshoof is, word na bewering beskryf as net so fiktief soos die apartheidsregering se “Rooi Gevaar”-bangmaakpraatjies. Só het ’n senior ANC-LP Dinsdag in die Nasionale Vergadering (NV) bekend gemaak. Kort daarna het die NV die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla se verslag met ’n oorweldigende meerderheid aanvaar. Altesaam…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Beweer JZ Hoef Niks op Nkandla te Betaal

SAKE – Die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla het bevind dat president Jacob Zuma niks vir Nkandla hoef te betaal nie. Die ANC het in ’n stemming sy meerderheid gebruik en ʼn voorstel deur opposisiepartye verwerp om saam te stem met die openbare beskermer se ongunstige bevindings in haar verslag oor die opgraderings by Nkandla. Volgens die komiteelede van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap