SLEUTELWOORD ARGIEWE: Nelspruit


Droogte, Riviere in Wildtuin is Onder Ernstige Druk

NELSPRUIT – Die vyf groot riviere wat deur die Krugerwildtuin vloei, loop net-net. Die situasie is weens die droogte en hitte byna “op ’n mespunt”. Volgens Eddie Riddell, bestuurder van waterbronne in die wildtuin het die Letabarivier, stroomaf van die Engelharddam, 25 km voordat dit by die Olifantsrivier aansluit, gaan staan. Daar is plek-plek nog poele water en tekens dat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man eis Miljoene Nadat Gesondheidsorgstelsel Hom in Steek Laat

NELSPRUIT – Johnny McGeechan (50) wou by ‘n suster in die waakeenheid van die Steve ­Biko-hospitaal, Pretoria in Sentraal-Transvaal met skok weet waar is sy bene nadat hy na ’n noodoperasie wakker geword het. Johnny boer met spinasie en kropslaai op die plaas Crom­dale buite Nelspruit in Oos-Transvaal. Die boerdery verskaf slaai aan kettingwinkels. Sedert die operasie in Januarie 2014 is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Held Red Drie Baster Hondjies op Krans

NELSPRUIT – Inwoners van Nelspruit in die Oos-Transvaal het verlede week die DBV in gelig dat hulle honde teen die berg hoor blaf. Op hulle beurt het die DBV die hulp die laeveldse vrywillige Off Road Rescue Unit (ORRU) se hulp ingeroep.Gelukkig het die storie goed geëindig toe die voorsitter van die ORRU, Anton Strydom, teen ‘n steil krans afgeklouter…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bejaardes

Bejaarde Aangerand toe hy Duimgooier Oplaai

NELSPRUIT – Pat Patterson (86) is aangerand nadat hy Donderdag ’n saamrygeleentheid aan ’n duimgooier op ’n verlate plaaspad aangebied het. Patterson het uit sy hospitaalbed in Mediclinic in Nelspruit aan Beeld gesê hy het omstreeks 14:00 ’n koerant gaan koop en was op pad terug na die plaas Coppersun, waar hy saam met sy dogter en haar man woon…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval, Vrou met Graaf Geslaan, Moker Aanvaller met Sambok

NELSPRUIT – Lorraine Strydom (63) is verlede week in hul huis oorval deur ‘n man met ‘n graaf. Lorraine was die Dinsdagoggend alleen by die huis op die plaas in Oos-Transvaal waar hulle woon. Volgens Lorraine het Ben omstreeks 08:00 werk toe gery. Skaars ‘n halfuur later het sy ‘n man gewaar wat deur die kombuisvenster geloer het. Sy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Spesiale Eekhoring Terug op die Been

NELSPRUIT – James was ‘n onlangse unieke pasiëntjie van Van Wijkstraat- dierehospitaal wat sy lewe en beweeglikheid te danke het aan twee veeartse se fyn handewerk. Dié eekhorinkie is só gedoop deur drs. Jaco Coetzee en Christo Nortjé wat op hom geopereer het. Sy eienaars het sowat twee maande gelede opgemerk dat die diertjie nie op sy linkeragterpoot kon trap nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nelspruit Plaasaanval: Boer Loop al na Graaf Aanval

NELSPRUIT – Gerhard Kunnek ’n Boer en sakeman van Nelspruit in die Oos-Transvaal wat Woensdagaand ernstige kopbeserings opgedoen het toe sy aanvallers hom met ’n graaf toegetakel het, loop al in die hospitaal rond. Gerhard en sy vrou, Lynette, boer met onder meer macadamianeute op die plaas Soetmelksfontein by Kingstonvale buite die stad. Woensdagaand was daar beurtkrag en Gerhard is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Graaf

Nelspruit Plaasaanval, Egpaar met Graaf Aangerand

NELSPRUIT – Gerhard Kunneke (69) en sy vrou, Lynette (67) is ernstig beseer nadat hulle Donderdagaand op hul plaas, Soetmelkvlei, naby Nelspruit in Oos-Transvaal oorval en erg met ʼn graaf aangerand is. Volgens Kolonel Leonard Hlati, polisiewoordvoerder, het Gerhard omstreeks 21:00 na buite gestap toe hy deur vyf rowers oorval is. Die rowers het Kunneke en sy vrou, binne die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap