SLEUTELWOORD ARGIEWE: Nelson Mandela


Kerkstraatbom – Ons Onthou!

Piesangtoon – 20 Mei 1983 het vir meeste mense begin net soos enige ander dag. Waar ek in die Kruger Wildtuin op vakansie is sit ek rustig op die rondawelstoep in die Olifants ruskamp en werk aan ‘n nuwe ontwerp van ‘n outomatiese brandalarmstelsel met outomatiese brandblusstelsel wat deure outomaties laat toemaak, hysers na die grondverdieping van ‘n toringgebou stuur,…

Hoe meer Haas, hoe Minder Spoed…

Die beeldhouers van die nuutopgerigte standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegebou het om verskoning gevra vir die haas op Mandela se beeld, het die departement van kuns en kultuur...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Bedank na Handgebaretolk-Fiasko

Thamsanqa Jantjie, die nabootser wat homself as gebaretaaltolk voorgedoen het, se werkgewers het bedank. Cikizwa Xozwa, persoonlike assistent van die ANC-woordvoerder Jackson Mthembu, en haar man, past. Bantubahle Xozwa, hoof…

Voetsole en Veldskoene: Chris Jones oor Versoening

deur Leon Lemmer Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar…

Nelson Mandela – As die Alarm Afgaan

SUID-AFRIKA – Hoewel Mnr Mandela se dood amptelik aangekondig is op 05 Desember 2013, is daar talle instansies wat van mening is dat hy reeds gedurende Junie 2013 dood verklaar is, en dat hy kunsmatig aan die lewe gehou is vir propaganda doeleindes. Die Guardian Express in die VSA is maar net een van talle publikasies wat hierdie opinie huldig….

Die vreemde transformasie van Mandela se tronksel

Mandela se tronksel op Robbeneiland het deur die jare ‘n vreemde transformasie ondergaan. Tydens sy aanhouding was dit vol boeke op sy boekrak en ‘n bed met ‘n matras en…

The Triumph of Black Racial Communalism

OPINION – RW Johnson, formerly Director of the Helen Suzman Foundation in Johannesburg, says black racial communalism conquered Mandela, the ANC, then the SACP and now the Democratic Alliance (DA). The triumph of communalism During the middle 1990s I used to see Helen Suzman more or less weekly. Buoyed by her friendship with Mandela, Helen […]

Nog ‘n Mandela standbeeld

PRETORIA – Die grootste van vier standbeelde wat in Suid-Afrika opgerig is van Nelson Mandela, word nou beplan om by die Uniegebou in Pretoria opgerig te word. Dit sal die grootste een wees en sal blykbaar 9 meter hoog wees. Die Departement van Kuns en Kultuur het bekend gemaak dat ’n bronsbeeld opgerig gaan word […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap