SLEUTELWOORD ARGIEWE: Naspers


Haatspraak op PUK

“Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans!”, lui ʼn pamflet op die PUK

POTCHEFSTROOM – ‘n Pamflet wat lui: “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans.” is vandag glo wyd op die Potchefstroomse Universiteit versprei. ‘n Puk-student het gesê hy het Maandagoggend die pamflet gesien toe hy die badkamer in die ouditorium besoek het. “Die dreigemente op die strooibiljet het my nie net in die gesig gevat nie, maar maak my ook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Glibberige Pad vir Aandelebeurs – Naspers Gly Sterk

JOHANNESBURG – Aandele op die Johannesburgse aandelebeurs het Vrydag met meer as 1% gedaal in navolging van die internasionale markte weens vrees vir die uitwerking wat die spanning tussen Rusland en die Weste oor die Oekraïene en veral oor die Krim-skiereiland. e-Handel en mediareus Naspers het die botoon gevoer met ‘n baie sterk daling van nie minder as ‘n daling…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Briewe: Ons is trots NWU, trots Puk en trotse Potchefstroomers!

deur Prof Herman van Schalkwyk, Rektor van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (In Potchefstroom Herald van 7 Maart 2014) BRIEWE – “Ek is vandag hartseer. Hartseer dat die NWU-Potchefstroomkampus, sy studente en personeel die afgelope tyd baie seergekry het. Dit, deurdat ek besluit het om op te tree teen dit wat teen die Universiteit se etos en waardes indruis. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

HETN eis dat PUK onder Administrasie geplaas word na Nazi-Saluut

Die Hoër Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word. Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi Modise oor...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beeld Voer Haatveldtog teen die Puk

Dit blyk dat regte, egte Nazi’s, van die soort wat tans die verkose regering in die Oekraïene destabiliseer met geweld, Naarpers se goedkeuring wegdra. Maar ‘n paar lawwe en vervelige…

DA-lid Belaster Voormalige Dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die…

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het,…

Inval van die Imbesiele

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek dink nie daar was al ooit ‘n tydvak wat só deur dom mense oorheers is soos Suid-Afrika oor die afgelope…




Namecheap