SLEUTELWOORD ARGIEWE: Nalatigheid


Polisieman Skiet Homself Perongeluk in Been

PORT ELIZABETH – ‘n Konstabel (33) van die Openbare Orde Polisie kantore in Struanweg, Struandale is in die hospitaal opgeneem nadat hy homself per ongeluk in die been geskiet het. Die voorval het Dinsdag omstreeks 01:00 in die Oos-Kaap plaasgevind. Die konstabel het blykbaar net by die kantore aangekom toe hy die vuurwapen uit sy holster haal om uit die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nalatigheid van Vuurwerk, Tiener se Hand Dalk Permanent Beskadig

BRAKPAN – Chanté Smuts (15) van Brakpan in Sentraal-Transvaal se regterhand is moontlik permanent beskadig toe sy op die strand in Margate, Natal deur ’n vuurwerk getref is. Chanté was omstreeks middernag saam met haar familie op die hoofstrand om na die vuurwerke te kyk toe die ongeluk gebeur het. ‘n Vuurwerk is vermoedelik in ’n pyp geplaas en in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mediese Nalatigheid, al Meer Eise Teen Dokters

JOHANNESBURG – Sommige van die beste dokters in Suid-Afrika tree af en gaan Boer eerder, want hulle sien nie meer kans vir die uitgawes van pasiënte wat hulle al hoe meer hof toe sleep nie. Die dokters se vrees vir regstappe kan ook nadelig wees vir pasiënte, volgens Herman Edeling, ’n neurochirurg en ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Regsmediese Vereniging (SAMLS)…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man eis Miljoene Nadat Gesondheidsorgstelsel Hom in Steek Laat

NELSPRUIT – Johnny McGeechan (50) wou by ‘n suster in die waakeenheid van die Steve ­Biko-hospitaal, Pretoria in Sentraal-Transvaal met skok weet waar is sy bene nadat hy na ’n noodoperasie wakker geword het. Johnny boer met spinasie en kropslaai op die plaas Crom­dale buite Nelspruit in Oos-Transvaal. Die boerdery verskaf slaai aan kettingwinkels. Sedert die operasie in Januarie 2014 is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nalatigheid, Bejaarde se Nagmerrie in Hospitaal

JOHANNESBURG – Maria Schuller (85) het in die sewentien dae wat sy in die Charlotte Maxeke-hospitaal deurgebring het, ’n septiese bedseer en wonde aan haar been opgedoen en die gebruik van haar arm verloor. Afrikaanse Nuus het verneem dat Maria op 2 Augustus by die Queenshaven-ouetehuis in die suide van Johannesburg, Sentraal-Transvaal geval het en haar heup gebreek. Sy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Gee Geboorte in Wagkamer Weens Nalatigeid van Suster

BLOEMFONTEIN – Marlize Daffue (37) van Bloemfontein in die Vrystaat moes in die wagkamer van die Pelonomi-hospitaal op ’n bank kraam waar haar man haar moes bystaan, terwyl sy gevoel het sy wil doodgaan en niemand haar wou help nie. Marlize wil ’n klagte oor die voorval indien, maar sy weet nie waar om dit te doen nie. Volgens Marlize…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Dokters en Verpleegster Geskors na Tiener Sterf

DURBAN – Twee dokters en ʼn verpleegster is uit twee hospitale in Durban geskors nadat hulle glo geweier het om ʼn 19-jarige, wat in ʼn motorongeluk was, te behandel. Hy is later oorlede. Volgens Dr. Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in Natal, is die dokters en verpleegster geskors by die Mahatma Gandhi-hospitaal in Durban. Die 19-jarige is Saterdag na die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Siviele Eis Teen Nalatigheid van Hospitaal Personeel

BARBERTON – Dit kan dalk twee of drie jaar duur, maar geregtigheid sal gesoek word vir Vicky Knoesen (23) se baba, Lihan, wat net ná sy geboorte dood is in die Barberton-hospitaal, Oos-Transvaal. Volgens dr Danie Brink, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand het hulle opdrag aan ’n regspan, advokaat Jacques Basson en Tertius Kruger, ’n prokureur van Hurter Spies ingelyf, gegee…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap