SLEUTELWOORD ARGIEWE: Naamsverandering


BOERE GESKIEDENIS: Anglo-Boereoorlog en ANC se Bisarre Rasse Ideologie

BOERE GESKIEDENIS – Duidelik het Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, geen begrip van die komplekse historiese prosesse van die afgelope 100 jaar en meer nie. Met geen sukses kon hulle die trotse Afrikaanse taal uitwis nie, en nou teiken hulle die Boere Geskiedenis. Dit kan duidelik gesien word dat ons Boere Geskiedenis aangepas moet word by die ANC…

Vrystaat Naam en Standbeelde Onder die Vergrootglas

BLOEMFONTEIN – Die moontlike naamverandering van die Vrystaat is in die stadium glo nie “iets om ’n mens se kop oor te breek nie”. Dr. Marianna Botes, ’n historikus verbonde aan die Nasionale Museum en ’n navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), wou weet hoekom ’n naamverandering vir die provinsie ter sprake is terwyl dit destyds reeds van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Afrikaanse Skoolname Geteiken Deur LUR

SAKE – Die Sentraal-Transvaal se LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, wil die name van skole wat na “apartheidsleiers” vernoem is, verander om sogenaamd “sosiale kohesie” in die provinsie te bevorder en hieroor gaan hy glo ‘n regsmening inwin. Die Sentraal-Transvaal en die parlementêre woordvoerder vir basiese onderwys, advokaat Anton Alberts het blykbaar gesê Lesufi kan sommer ‘n gratis regsmening by…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vrystaat Landskap

Vrystaat Gaan Moontlik ‘n Sotho Naam Kry

SAKE – Die Vrystaatse LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, Mathabo Leeto, het blykbaar gesê die Vrystaat moet ‘n Sotho-naam kry. Sy het aan lede van die Vrystaatse wetgewer gesê die naam van die provinsie is een van 37 plekname in die Vrystaat wat binnekort verander gaan word. Die huidige naam van die provinsie is glo nie verteenwoordigend van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wes-Transvaal en Oos-Kaap se Naamsverandering Skep Onrus

SAKE – Die hernoemingsproses sal voorafgegaan word deur ’n openbare deelname-proses wat die provinsiale geografiese naamkomitee sal lei Supra Mahumapelo premier van Wes-Transvaal (Noordwes), het blykbaar gesê die proses om die provinsie se naam na die Moses Kotane-provinsie te verander, gaan nou in alle erns begin. Kotane, was blykbaar ’n vryheidsvegter wat in 1905 naby Rustenburg gebore is, en was…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier