SLEUTELWOORD ARGIEWE: Oos-Transvaal


Plaashek

Aanvallers Slaan toe op Delmas Plaas

PLAASAANVAL, DELMAS – Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroeg deur drie aanvallers op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik oorval. Gideon het wakker geword van een van die aanvallers se selfoonflits. Toe hy glo omdraai, het tweer aanvallers langs sy bed gestaan met ’n .38-Special-rewolwer en ’n 9 mm-pistool teen sy kop. Die derde…

Panbult Plaasaanval, Vrou Sterf Ook

PANBULT – Bernie (84) en Charlotte van Zyl (55) is Saterdag met ernstige kop en beenbeserings in ’n badkamer op die plaas Geelhoutboom in Oos-Transvaal gevind. Charlotte is vroeg Dinsdagoggend omstreeks 02:00 oorlede. Afrikaanse Nuus het berig dat Bernie blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan is Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige…

Panbult Plaasaanval, Plaaswerker Slaan Bejaarde Man Dood

PANBULT – Bernie van Zyl (84) van Panbult in Oos-Transvaal is blykbaar deur een van sy werkers aangeval en met krukke doodgeslaan Saterdag omstreeks 16:30. Die polisie het Bernie met ernstige kop en beenbeserings in die badkamer op die plaas Geelhoutboom gevind. Hy is op die toneel dood doodverklaar. Sy vrou, Charlotte (55), is ook met die krukke aangeval en…

Krugerwildtuin Veldwagter Sterf na Skoot

MALELANE – ’n Buffel het die veldwagter en sy kolega gejaag in die Krugerwildtuin, Malelane-seksie, Oos-Transvaal toe die kollega hom per ongeluk raak skiet. Hulle was blykbaar met ’n teenstropingspatrollie besig. Die buffel het glo op hulle afgestorm waarna hulle gehardloop het om skuiling te soek en die dier te neutraliseer. In die geskarrel is die man, wie se naam…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogers Verwoes Historiese Gebou en Nuwe Brandweerstasie

WATERVAL-BOVEN – ’n Historiese gebou wat 121 jaar oud is in Waterval-Boven, Oos-Transvaal, het Donderdag in die slag gebly toe diensleweringsbetogers dit aan die brand gesteek het. Die munisipale kantoor en die plaaslike kliniek word gehuisves in die sandsteengebou wat op 5 Januarie  1895 gebou is as kantore vir die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM). Die brand kon nie geblus word…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mahlobo Verkla oor Padongeluk, Blouligkonvooi was Roekeloos

CAROLINA – David Mahlobo, minister van staatsveiligheid, is verkla omdat sy blouligkonvooi roekeloos bestuur het en in ‘n botsing betrokke was waarin Herman van Schalkwyk (67) van Oos-Transvaal verlede Woensdag oorlede is. Die DA het ’n klag by die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ingedien oor die blouligkonvooi van David Mahlobo. Afrikaanse Nuus verneem dat Van Schalkwyk se familie ook blykbaar ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Huis Brand

Huis Ontploffing in Secunda Moontlik Beplande Gesinsmoord

SECUNDA – Die moontlikheid dat die dood van die Kruger-gesin van Secunda, Oos-Transvaal in ’n ontploffing ’n fyn beplande gesinsmoord was word deur die polisie ondersoek. Dit is een van ’n paar moontlikhede volgens kaptein Charles Nkosi, polisiewoordvoerder. Morné Kruger (37), sy vrou, Ronel (35), en hul kinders, Simoné (8) en Reuben (5), is Maandag in hul huis in Lehmanstraat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Steelpoort Betogers Dreig om Wit Mense se Voertuie te Brand

STEELPOORT – Ontevrede inwoners van Steelpoort, in Oos-Transvaal het gedreig om “wit mense” se motors te brand indien ‘n geskil met mynmaatskappye oor kwessies van indiensneming voortgesit word. Motoriste is Sondag deur die polisie in kennis gestel om die gebiede van Burgersfort, Sekhukhune, Roossenekal en die R555 te vermy na protesaksies uitgebreek het. ‘n Onbevestigde aantal vragmotors en motors is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!