SLEUTELWOORD ARGIEWE: Motors


MOTORS: Toyota se RAV4 Opgedollie

MOTORS – In 1995 was die eerste RAV4 al ’n bekwame sand- en stoftrappers wat nogal lekker hoog op sy wiele geloop het. Volgens Toyota is dit hy wat die sportnutsvoertuigsektor (SNV) in 1995 met sy RAV4 begin het. En nou het dié maatskappy sy gewilde RAV4 vir die nuwe jaar opgedollie sonder om aan die enjins te karring. Die…

MOTORS: Volkswagen se Nuwe Caddy

MOTORS – Volkswagen se Caddy is waarskynlik loshande die gewildste ligte afleweringsvoertuig en mensekarweier in die voertuigsegment is. Wêreldwyd is immers al 1,5 miljoen Caddy’s die afgelope 11 jaar verkoop. Die nuwe, vierde geslag Caddy spog nou met ’n varser voorkoms danksy skerper ontwerplyne. Dit bly egter steeds getrou aan Volkswagen se kenmerkende familietrekke (DNA). Maar dit is veral aan…

Blitsbukskoning : VW of Mercedes?

Tradisioneel het Volkswagen die konsep van blitsbukse aan die wêreld bekendgestel met die oorspronklike VW Golf GTi. Deur die jare het meeste van die huidige vervaardigers ook soortgelyke motors die…




Boerevolk Erfenisbewaring