SLEUTELWOORD ARGIEWE: Mooinooi


Mooinooi Moord, Twee Verdagtes Vasgetrek

AANVAL, MOOINOOI – Dr. Steyn Steenekamp (75) se lyk is Sondag op sy plaas Rietfontein buite Mooinooi in Wes-Transvaal gevind. Die polisie het blykbaar twee mans in verband met die moord vasgetrek. Die verdagtes is Dinsdagmiddag in Fochville, sowat 130 km vanaf Mooinooi, vasgetrek. Beide die verdagtes het glo op Steenekamp se plaas gewerk. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder in…

Mooinooi Swaardslagoffer wil nie Meer Leef

MOOINOOI – Roger van Parys (71) is erg getraumatiseer ná die aanval verlede Donderdag in Mooinooi nadat rowers ‘n swaard in sy keel afgedruk het. Vyf rowers het Roger vroegoggend oorval toe hy wou badkamer toe gaan. Hulle het sy hande en voete vasgebind, hom deur die huis gesleep en met ’n vuurwapen teen die kop gedreig. Toe hy nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval, Aanvallers Druk Samurai Swaard in Man se Keel af

MOOINOOI – Rodger van Parys (71) is in die aanval tussen Rustenburg en Mooinooi in Wes-Transvaal in sy slaapkamer oorval. Vyf gewapende mans het sy hande en voete vasgebind en hom deur die huis gesleep. Die aanval het tussen 04:00 en 05:00 Donderdagoggend plaasgevind. Rodger, wat met moeite gepraat het weens sy beserings, het gesê die verdagtes het hom met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval, Man op Hoenderplaas Geskiet Tydens Roof

MOOINOOI – ’n Man is vroeg Donderdagoggend tydens ’n plaasaanval tussen Rustenburg en Mooinooi in Wes-Transvaal gewond. Nooddienstepersoneel en die polisie was reeds vroegoggend op die toneel op die Rainbow Chickens-plaas net buite Mooinooi. Volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, was vyf verdagtes by die aanval betrokke. Albei eiendomme op die plaas is beroof. Dit was Donderdagoggend nog…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde Man Wreed Aangeval in Buffelsfontein

BUFFELSFONTEIN – ‘n Bejaarde man is aangeval in Buffelsfontein, Mooinooi in Wes-Transvaal deur verdagtes met ‘n mes omstreeks 23:00 op 8 Februarie. Geen naam is op hierdie stadium beskikbaar nie. Volgens Charlene Boshoff is die polisie van Mooinooi ontbied na die aanval, waarvan hulle na twee ure nogsteeds nie opgedaag het nie. Die bejaarde man is na die hospitaal gehaas…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap