SLEUTELWOORD ARGIEWE: Minister


Gigaba Kondig Nuwe Verblyfregulasies Aan

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem. Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Tamaties

Nuwe Minister Onbekend Met Landbou het Boere Bekommerd

PRETORIA – “Hulle sal my plaas oor my dooie liggaam van my wegvat.” – Só sê ’n Vrystaatse boer wat verkies om anoniem te bly. Hy is een van die vele boere wat ná die bekendstelling van die nuwe minister en adjunk-minister van landbou bekommerd is. Dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz, deel dié boere se gevoelens…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap