SLEUTELWOORD ARGIEWE: Midrand


Vakbonde Meen Cyril moet SA se Nuwe President wees

MIDRAND – Minstens vyf van Cosatu se grootste en invloedrykste vakbonde wil hê adjunkpresident Cyril Ramaphosa moet Suid-Afrika se volgende president word. DiE vyf vakbonde het gister op Cosatu se nasionale kongres in Midrand, Sentraal-Transvaal van die verhoog af bevestig dat dit na bewering ’n lang tradisie in die ANC is dat die adjunkpresident die president opvolg. En volgens hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Kreupel Cosatu kan die ANC Laat Struikel

MIDRAND – President Jacob Zuma het Maandagaand gewaarsku dat as Cosatu kruppel, sal ANC diep in die moeilikheid beland. President Jacob Zuma het die Cosatu-kongres in Midrand van Sentraal-Transvaal toegespreek het. “Dit is ons en net ons wat hierdie land na voorspoed kan lei,” het hy oor die samewerking van die drieparty-alliansie gesê. “Maar as een van ons hink, kan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC vat Faith Muthambi vas oor Haar Uitlatings

MIDRAND – Muthambi, minister van kommunikasie, was reeds die naweek by die ANC se hoofraadsvergadering in Midrand, Sentraal-Transvaal in die spervuur toe die subkomitee oor kommunikasie erg krities was oor die voortdurende onmin by die SAUK en veral omdat Suid-Afrika die sperdatum vir digitale migrasie,17 Junie, misgeloop het. Volgens Jackson Mthembu, voorsitter van die ANC NUK se subkomitee oor kommunikasie,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Man met Wielsleutel Aangeval Tydens Huisroof

MIDRAND – Francois van Niekerk, 26, en sy vriendin, 22, was nog wakker toe hulle klein hond begin blaf het Saterdag omstreeks 03:00 in Midrand, Sentraal-Transvaal. Volgens van Niekerk het hy op daardie stadium nie veel daarvan gedink of daarop gereageer nie. Maar die rowers het probeer om by die deur toegang na die huis te verkry. Hy het geskrik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Motorfietsryer Sterf in Midrand Ongeluk

MIDRAND, SENTRAAL-TRANSVAAL – ’n Motorfietsryer is Vrydagoggend vroeg dood nadat hy op die N1-Suid, in die omgewing van die New Road-brug, in Midrand in ‘n ongeluk betrokke was. Die motorfietsryer het glo agter in ’n Nissan Qashqai vasgejaag toe die motor onverwags tot stilstand gekom het, en die motorfiets kort daarna in vlamme uitgebars het. Na wat verneem word het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gautrein Sekuriteitstaking oor Lone

MIDRAND – Veiligheidswagte wat vir die Gautrein maatskappy werk het begin staak oor agterstallige betalings en ontevredenheid met lone wat te laag is. Meer as 100 wagte van die Rosebank, Sandton en Parkstasie het Maandagoggend nie vir werk gerapporteer nie. Die wagte voer aan dat hulle nog nie betaal is vir oortyd en naweekwerk gedoen vanaf Oktober verlede jaar nie…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nashua Mobile Gaan Sy Deure Sluit

MIDRAND – Vodacom en MTN gaan Nashua Mobile se intekenare vir R2,3 miljard koop nadat die selfoondiensverkaffer gesê het sy sakemodel is nie volhoubaar nie. Die twee grootste selfoonoperateurs gaan kliënte oorneem wat selfoonkontrakte by Nashua Mobile het, het die maatskappy se eienaar, Reunert, Maandag in ’n verklaring gesê. “Die direksies van Reunert en Nashua Mobile was genoop om die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Carina Papenfus gesekwestreer

ROBERTSON – Carina Papenfus, die menseregte-aktivis en dryfveer agter die Flippie Engelbrecht-saak, was voorheen ’n miljoenêr-eiendomsontwikkelaar en prokureur voordat sy gesekwestreer is en van die prokureursrol geskrap is. Papenfus, wat deesdae in Hermanus woon, het tot 2007 in Johannesburg as prokureur gepraktiseer. Sy en haar man, Hendrik, was ook by ’n eiendomsontwikkelings van miljoene rande […]




Virtuele Bier