SLEUTELWOORD ARGIEWE: Michael Masutha


Minister van Korrektiewe Dienste Moet Tronk toe

PRETORIA – Die hooggeregshof in Pretoria, Sentraal-Transvaal het Dinsdag beveel dat die minister van justisie en korrektiewe dienste gearresteer en vir ses maande tronk toe gestuur word. Dié bevel teen advokaat Michael Masutha is vir vyf dae opgeskort, mits hy en sy ondergeskiktes binne daardie tydperk gehoor gee aan ’n vorige hofbevel van 24 Maart. Dit volg blykbaar nadat Casper…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Minister Moet Besluit oor Eugene de Kock

Die Noord Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha moet besluit of die voormalige bevelvoerder van die polisie se Vlakplaas-eenheid, op parool vrygelaat…




Namecheap