SLEUTELWOORD ARGIEWE: Menseregtekommissie


Die Boeremag – Ons Het ‘n Aandeel

Piet Rudolph – Dit was my groot voorreg om op Sondag 15 Junie saam met mnr. Dirk van Vuuren, ’n besoek te kon bring aan mnr. Tom Vorster by Zonderwater- en mnr. Dirk Hanekom, by Baviaanspoortgevangenis. Sover as ons kon vasstel ontvang al die Boeremaglede kontakbesoeke. Daardeur was ons beter in staat, om anders as deur die glasgordyn, ’n goeie…

VF Plus vra vir ondersoek teen EFF

SUID-AFRIKA – Opruiende uitsprake en opsweping tot geweld teen wit mense onder die naam van Julius Malema se EFF is onaanvaarbaar en die VF Plus het vandag die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en die Menseregtekommissie (MRK) gevra om dit te ondersoek, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Volgens dr. Mulder doen plasings van opruiende EFF-baniere en inskrywings op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap