SLEUTELWOORD ARGIEWE: Menings


Beeld Voer Haatveldtog teen die Puk

Dit blyk dat regte, egte Nazi’s, van die soort wat tans die verkose regering in die Oekraïene destabiliseer met geweld, Naarpers se goedkeuring wegdra. Maar ‘n paar lawwe en vervelige…

DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering. Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die…

Gaap, nog ‘n ‘regse komplot’

President Jacob Zuma en sy kabinetslede was veronderstel om aan die hand van die “Boerevolk” te sterf tydens die verkiesingskonferensie van 2012 in Mangaung. Die hof in Bloemfontein het Maandag gehoor…

Boeremag Gevonnis

Die hofsaal was stil toe regter Eben Jordaan die vonnis, eintlik swak politieke toespraak, begin aflees het van sy skootrekenaar. Negentien van die 21 Boeremag-lede is Dinsdag tot tussen vyf…




Boerevolk Erfenisbewaring