SLEUTELWOORD ARGIEWE: Martel


Springs Sakeman Wat Gesin Opsluit Poog Selfmoord

SPRINGS – Die man wat bekend geword het as die “Springs Monster” het gepoog om selfmoord te pleeg deur sy polse te sny nadat hy Donderdag deur die Springs se Magistraatshof borgtog geweier is. Die man wie se naam nie bekendgemaak mag word nie om te verhoed dat sy kinders geïdentifiseer kan word, word daarvan aangekla dat hy sy vyf…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanvallers Slaan 2 Keer in 4 Weke Toe

Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sakeman Hou Vrou en Kinders Jarelank Gevange

SPRINGS – OOS-RAND – Die polisie gaan moontlike verdere aanklagte ondersoek teen ‘n sakeman van Springs aan die Oosrand, wat vanoggend vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn het op aanklagte van kindermishandeling. Die 36-jarige man is vroeër in hegtenis geneem in verband met die beweerde jarelange aanhouding van sy vrou en kinders by hul huis in Springs. Die man, wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring