SLEUTELWOORD ARGIEWE: Marikana


Marikana Dag Word Dalk Vakansiedag

SAKE – Die Marikana-slagting word internasionaal as ‘n keerpunt in die geskiedenis van die werkersklas beskou en die herdenkingsdag daarvan moet tot ‘n openbare vakansiedag verklaar word. Joseph Mathunjwa, president van Amcu was die laaste spreker wat die Marikana-stakers op 16 Augustus 2012 toegespreek het, voordat die polisie 34 van hulle in die gras en tussen rotsklippe agter Lonmin se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Marikana Verslag, Generaal as Polisiehoof is Onhoudbaar

SAKE – Generaal Riah Phiyega se posisie as polisiehoof is onhoudbaar ná die verdoemende bevindings teen haar in die Farlam-kommissie van ondersoek na die Marikana-slagting. So meen Gareth Newham, oudpolisielid en ontleder by die Instituut vir Sekerheidstudie. Die kommissie, onder leiding van oudregter Ian Farlam, het aanbeveel dat ’n kommissie van ondersoek na die geskiktheid van Phiyega aangestel word. Hy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Marikana Slagoffers, Moordenaars Voordat Hulle Doodgeskiet is

PRETORIA – President Jacob Zuma se jongste uitlatings oor die Marikana-slagting bevestig blykbaar weer hy minag die slagoffers en hul naas­bestaandes. Die mynwerkers wat toe beseer, is diep teleurgesteld, volgens Andries Nkome, hul prokureur, Hy het vroeër die dag met sy kliënte oor die uitlatings vergader. Zuma het Dinsdag op die Pretoria-Universiteit van Tegnologie (TUT) se Soshanguve-kampus in Sentraal-Transvaal aangevoer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mamma Primrose van Marikana gaan Parlement toe

MARIKANA – Primrose Sonti (53) van Marikana in Wes-Transvaal (Noordwes) gaan parlement toe om in “landsbelang” besluite oor jou toekoms te neem. “Ek het dit glad nie verwag nie. Ek is heeltemal sprakeloos,” het Sonti gesê. Sy is een van 25 EFF-lede wat setels in die Nasionale Vergadering gekry het. “Ek het besluit ek wil by die EFF aansluit die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die ANC in ‘n “Permanente Staat van Lieg” – Numsa

PRETORIA – Terwyl die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma besig was met die voorbereiding van sy 20-jaar en self-applous oorsig oor die afgelope 20 jaar se doele wat suksesvol deur die ANC bereik is, het die Numsa segsman afgegaan teen die ANC sedert hulle magsoorname in 1994. “Maar die arme werkers het ‘n hartseer verhaal om te vertel”, het die Numsa …...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

‘Polisie het nie namens Lonmin by Marikana Opgetree nie’

Brigadier Adrian Calitz, het ontken dat die polisie-operasie by op 16 Augustus 2012 te Marikana daarop gemik was om die staking deur Lonmin-mynwerkers te beëindig. Calitz was die polisie se...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Marikana: Brigadier Verdedig Bevel om te Skiet

Die Marikanakommissie van Ondersoek het gehoor dat die meerderheid van die polisielede wat betrokke was by die skietery op 16 Augustus by Marikana, daarna gespanne en getraumatiseerd was. Dit was...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Kaal Mynwerkers Beoefen Rituele op Vooraand van Marikana-Slagting

deur Jonisayi Maromo en Gavin Emmanuel ‘n Groot groep kaal mynwerkers het die dag voor die Marikana-skietery rituele op ‘n koppie beoefen, het die Farlam-kommissie Vrydag aangehoor. Brigadier Adriaan Calitz...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap