SLEUTELWOORD ARGIEWE: Manfred Delport


DA-lid Belaster Voormalige Dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die…

Manfred Delport

Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n…

Manfred Delport

Niekie word getransformeer

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Ek was nog nooit ‘n groot bewonderaar van inbelprogramme op die draadloos nie. Dis ‘n goedkoop asook ‘n lui manier vir radiostasies om…

Ope Brief aan Adriaan Basson

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer…

Rooi Oktober Gee die Olifant ‘n Naam

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en…

Manfred Delport

Djonnitin Jansen se Rassistiese Nyd

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Djonnitin Jansen, rektor van Kovsies, voel klaarblyklik weer afgeskeep en / of verveeld, en het derhalwe besluit om sy gunstelingteiken, Afrikaners, by te kom….

Manfred Delport

Zimbabwiërs verdien vir Mugabe

deur Manfred Delport Al wat ‘n koerant en radiostasie is, is buite hulself met vertontwaardiging oor hoe Robert Mugabe die pas afgelope verkiesing in Zimbabwe glo “gesteel” het. Ek moet…




Namecheap