SLEUTELWOORD ARGIEWE: Mandela


Was die Mandelabewind die Goue Era?

Binnekort is dit die 20ste verjaardag van die “nuwe Suid-Afrika” onder die beheer van die ANC wat deur ‘n algemene en gelyke verkiesing in 1994 aan bewind gebring is. Dit is tans ook weer verkiesingstyd en sowel regering as opposisie beroep hulle gereeld op die gees van mnr Nelson Mandela, die stigterpresident van die “nuwe, […]

‘n Tata, nie ‘n Mercedes nie

deur Leon Lemmer Uit die buiteland word ek oorval met boodskappe deur mense wat dink almal in Madibië rou. Ek wens dat almal nou van die Mandela-wa afklim en besef…

Afrikaners en hul Reaksie op Mandela-sterfte

Afrikaners se reaksie op die dood van voormalige president Nelson Mandela is nogals deur twee teenpole gekenmerk. Aan die een kant ‘n oordrewe verromantisering wat aan afgodery grens. Aan die ander kant ‘n reaksie van mense wat dink dat as hulle ‘terroris, terroris’ van hul dakke gaan afskree die wêreld skielik minder van Mandela gaan […]

Ope Brief aan Adriaan Basson

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer…

Hoe Joe Slovo die Land Verower het

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo…




Namecheap