Veterane Onthou die Slag van Lomba op 3 Oktober 1987
BLOEMFONTEIN – Bande wat 27 jaar gelede in hitte en bloed gesmee is, is oor die naweek van 3 Oktober 2014 hernu met herinneringe wat nooit sal faal nie. Vrydag 3 Oktober 2014 was die reünie van die 61 Meg-veterane wat in 1987 in die slag van Lomba geveg het – die geveg wat al as die grootste oorwinning in die…...