SLEUTELWOORD ARGIEWE: lichtenburg


Oud-Burgermeester deur SAPD Beamptes Rondgepluk

LICHTENBURG – Die oud-burgemeester van Lichtenburg in Wes-Transvaal, Mnr Eugene Nel, is hardhandig in ‘n vangwa ingeboender deur twee SAPD-lede. Hy is glo gearresteer nadat hy gevra het dat die beamptes ’n motoris op ’n ongelukstoneel vir alkohol moet toets. Beeldmateriaal van die voorval is verkry wat bevestig hoe mnr Nel rondgepluk word deur ‘n beampte, asook die beampte se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…

Nigeriërs wat Kinders Roof – Waarskuwing

LICHTENBURG – Daar is ‘n ernstige waarskuwing uit aan almal met kinders om tog waaksaam te wees wanneer hulle met hul kinders ry of langs die pad stop. ‘n Vrou in Lichtenburg, Wes-Transvaal se dogtertjie is amper Woensdagaand uit die motor gesteel terwyl haar ma by ‘n brandstofstasie, brandstof ingegooi het. Toe sy agterkom wat aangaan, het sy weggejaag. Speurders…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
HK Grobler (79) Lichtenburg

Bejaarde Boer op Lichtenburg Aangeval

LICHTENBURG – Geen verdagtes is tot dusver gearresteer in verband met die aanval Maandagoggend op ‘n boer in die Lichtenburg-distrik nie. Volgens polisiewoordvoerder, Amanda Funani, is die 79-jarige HK Grobler tussen 01:00 en 02:00 deur vier verdagtes op sy plaas, Doringbult, oorrompel en aangerand, waarna hulle met ongeveer R20 000 kontant en drie jaggewere op die vlug geslaan het. Grobler…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap