SLEUTELWOORD ARGIEWE: Leon Lemmer


Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is…

Oor Krieket en Kwotas

deur Leon Lemmer Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie…

Die Nuwe ‘Regses’ in Europa

deur Leon Lemmer Deesdae is dit in die mode om ANC-gesind of swartkruipend of dan ten minste handevat-geöriënteerd te wees. Om regsgesind in die politiek te wees, is taboe, want…

Die Ebonisering van Kaaps

deur Leon Lemmer Wat opval in die nuwe Suid-Afrika is die ruime mate waarin Amerikaanse politiek plaaslik weerspieël word. Mense soos Desmond Tutu en Jonathan Jansen is tot in hulle…

Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

deur Leon Lemmer In sy eerste rede as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 2012 het Wannie Carstens (Praag 17 Nov) getoon hy is ‘n mens…

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het,…

Voetsole en Veldskoene: Chris Jones oor Versoening

deur Leon Lemmer Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar…

‘n Tata, nie ‘n Mercedes nie

deur Leon Lemmer Uit die buiteland word ek oorval met boodskappe deur mense wat dink almal in Madibië rou. Ek wens dat almal nou van die Mandela-wa afklim en besef…




Namecheap