SLEUTELWOORD ARGIEWE: Lentegeur-psigiatriese Hospitaal


‘Ek sal Papenfus doodmaak’

Die polisie se woordvoerder, luitenant-kolonel André Traut, het gesê die polisie het geen rekords van dreigemente wat teen ene Carina Papenfus van die Freedom Trust of die Engelbrechts gerig is nie….

Carina Papenfus – Wat is die feite oor Flippie?

KAAPSTAD – Wie is Carina Papenfus? Papenfus, sekretaris van The Freedom Trust, ’n organisasie wat na die belange van vroue, kinders en gestremdes omsien, het ses maande gelede by die trust aangesluit. Sy dien ook in ’n reeks soortgelyke instellings en organisasies, het sy gister gesê. Sy werk vrywillig en is nie ’n trustee nie. […]




Virtuele Bier