Landbank gee Boere Grasie vir Lenings
SAKE – Boere in droogtegeteisterde gebiede kan moontlik vir ’n grasietydperk van tot 24 maande in aanmerking kom waarin hul lenings aan Landbank terugbetaal moet word. Mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het onlangs uitgelig dat met die bank en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) samesprekings gevoer word om Boere in verklaarde droogtegeteisterde gebiede met sagte lenings en verlenging…...