SLEUTELWOORD ARGIEWE: Lappop


Lappop

Gedig: Lappop

DEUR DRIES KRIEL Sy is van Boere afkoms Net vier kort jaartjies oud Haar oë is soos die hemel En vlegseltjies van goud Op hul plaas daar in die Vrystaat Waar hul klipsteen woning staan Neem sy haar tuisgemaakte lappop Oral waar sy gaan Die diere het sy almal By die naam geken So weet sy altyd eerste Waar broei…