SLEUTELWOORD ARGIEWE: Landbou


Mielies

Nuwe Mieliekultivars lewer Verhoogde Opbrengs en Verdra Droogtes

KENIA – Dié droogteverdraagsame, konvensionele wit mieliebaster wat deur die WEMA projek (Water Efficient Maize for Africa) ontwikkel is, toon byna ongehoorde resultate. Met die eerste aanplantings verlede jaar in Kenia van dié nuwe kultivar bekend as Drought TEGOTM het die gemiddelde opbrengs van 1,8 t/ha tot ’n allemintige 4,5 t/ha toegeneem, sê dr. Sylvestor Oikeh van AATF (African Agricultural…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Suid Afrikaanse Boer Proefplant Rys in Kongo

KONGO – ʹn Ooreenkoms is pas gesluit tussen mnr. Wynand du Toit, ʹn Suid-Afrikaanse boer in die Republiek van die Kongo, en John Deere Sub-Sahara-Afrika, om rys as proefaanplanting op sy plaas, Belle Terre, te verbou. Die projek, op 100 ha, bied ook ʹn geleentheid aan Suid-Afrikaanse beleggers om betrokke te raak. Volgens die ooreenkoms verskaf John Deere die meganisasie-toerusting,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Tamaties

Nuwe Minister Onbekend Met Landbou het Boere Bekommerd

PRETORIA – “Hulle sal my plaas oor my dooie liggaam van my wegvat.” – Só sê ’n Vrystaatse boer wat verkies om anoniem te bly. Hy is een van die vele boere wat ná die bekendstelling van die nuwe minister en adjunk-minister van landbou bekommerd is. Dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz, deel dié boere se gevoelens…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Koringland

’n Ramp Wag Op Landbou – TLU

PRETORIA - 'n Ramp wag op die Landbou - Só sê die Transvaalse Landbou-unie (TLU) slegs ’n dag nadat die ANC se president Jacob Zuma sy nuwe kabinet bekend gestel het. Luidens ’n verklaring is die TLU bekommerd oor die aanstelling van Senzeni Zokwana as minister van landbou.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Orania se Antwoord op Grondgryp

Vir boere is die skrif al lankal aan die muur. Nie net dat hulle die mees kwesbare slagoffers van moorde is nie, hulle is ook gedurig die teiken van die regering oor hulle grondbesit. Die nuutste aanslag van die regering is ‘n radikale wetvoorstel waarvolgens boere die helfte van hulle grond aan hulle werkers moet […]

Suid-Afrika 2024 en die Volkstaat-konsep

RUBRIEK – Die meeste meningsvormers se visiere is stewig gerig op die 2014 algemene verkiesing. In die wêreld van risiko-ontleding is 2014 egter reeds ou nuus. Risiko-ontleders se aandag is gespits op gebeure en moontlike scenario’s wat oor ’n dekade van vandag gaan afspeel. Dr. Frans Cronjé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap