SLEUTELWOORD ARGIEWE: Landbou


Toekoms van Appels vir SA is Rooi en Pienk

SAKE NUUS – Appels met rooi en pienk vleis en ’n goeie eetgehalte word binnekort aan die mark beskikbaar te stel. Die plaaslike planttelers re:inc innovation en die Britse navorsingsinstituut East Malling Research (EMR) sal vanjaar appelkultivars met rooi en pienk vleis in Duitsland tydens ’n mini-simposium bekend stel. Die kommersiële aanplantings sal daarna volg. Volgens Riaan van Wyk, direkteur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Zokwana, Ons sal Geen Grond Gryp nie

LANDBOU – Minister Senzeni Zokwana het sy belofte dat geen grond gegryp sal word nie, aan ʼn gehoor van sakelui in die landbou herhaal. “Ons sal binne die Grondwet werk, ons sal nie enige grond gryp nie” het Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, by die FarmBiz-konferensie oor agribesigheid in Afrika bekend gemaak. Hy het ook verwys na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Suikerriet

Suikerbedryf in die Moeilikheid oor Droogte

LANDBOU – Die suikerbedryf het in die afgelope twee jaar R1.79 miljard verloor weens erge droogte en vanjaar se oes is die kleinste in dekades. Die suikerbedryf gaan vanjaar die minste suikerriet in dekades oes. Die bedryfsorganisasie van suikerrietboere, Canegrowers, voorspel dat die oes vanjaar slegs 15.066 miljoen ton sal beloop, dít teenoor verlede jaar se 17.75 miljoen ton en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Mielies

Warmer Jaar Gaan Voedselpryse Raak

KAAPSTAD – Alle aanduidings is daar dat 2015 die warmste jaar op rekord sal wees en dit voorspel niks goeds vir die landbou of kospryse nie. Volgens prof. Francois Engelbrecht, ’n senior navorser in klimaatstudies by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), is daar blykbaar die afgelope sewe weke reeds ’n gevestigde El Niño oor groot dele van die sentrale- en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beurtwater, Suid-Afrika se Water kan Dalk Opraak

SAKE – Suid-Afrika se water loop die gevaar om op te raak tensy die regering 100 keer meer as tans bestee om die land se watervoorraad te verseker. Prof. Kobus van der Walt van die fakulteit natuurwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit het hierdie waarskuwing op die jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging gerig. Die vraag na water oorskry reeds dit wat deur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Wetsontwerp Maak Staat, Kurator, van Alle Landbougrond

SAKE – As die regering sy sin kry, sal die minister van landbou aan Boere kan voorsê waarmee hulle moet boer en wat die beste manier is om hul grond te gebruik. Dit is van die implikasies van ’n nuwe wetsontwerp vir die “bewaring en ontwikkeling van landbougrond”, waarop kommentaar op die oomblik ingewag word. Ander bepalings in die hoogs…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Aardverwarming se Inpak op Landbou Gaan ‘n Uitdaging Word

SAKE – Die landbouers van Suid-Afrika sal moet rekening hou met die eise wat aardverwarming gaan stel op die produksie van landbou kommoditeite. Volgens Peter Johnstone, ’n navorser van die African Climate Development Initiative by die Universiteit van Kaapstad in die Wes-Kaap sal Boere blykbaar sekere aanpassings in die boerderypatroon moet aanbring as hulle wil oorleef. Hy het vroeër die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Mielies

VIDEO: Vrystaat Mielie Boere, Geen Oes Weens Droogte

SAKE – Boere in die Vrystaat en Wes-Transvaal sê hulle gaan min of selfs niks van hulle mielies kan oes nie. Groot dele van dié provinsies beleef ‘n erge droogte. Hierdie situasie kan dalk moontlik probleme beteken vir die produsente. Die insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus word elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv uitgesaai....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring