SLEUTELWOORD ARGIEWE: Landbou


Plaasarbeid

Opkomende Nasionale Minimum Loon vir Plaaswerkers

SAKE NUUS, LANDBOU – Cosatu oefen druk uit vir ’n nasionale minimum loon van tussen R4 500 en R6 000 per maand, die huidige sektorale vasstelling van R2 606,78 geld tot einde Februarie vanjaar in die landbousektor. Die ANC en Cosatu wil ’n nasionale minimum loon in werking stel en die haalbaarheid daarvan word tans deur die nasionale raad vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

Landbou

Kaapse Boere Skenk Tonne Voer vir Droogte Krisis

KAAPSTAD – Die Wes-Kaapse Boere het die afgelope maand sowat 120 ton voer tot Agri Wes-Kaap se droogtehulpprojek bygedra. Die projek is geloods om veeboere wat erge weidingstekorte het te ondersteun na die afgelope winter se ondergemiddelde reënval. Volgens Agri Wes-Kaap is vragte lusern, gars, kaf en koringstrooi deur Boere in die Suid-Kaap en die Kaapse Metropool geskenk en na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanval

Wes-Kaap Dalk ook Rampgebied

KAAPSTAD – Met droë, warm weer wat tot volgende jaar gaan voortduur, gaan die nasionale rampbestuursentrum versoek word om die Wes-Kaap tot rampgebied te verklaar. Die versoek sal na verwagting volgende week aan die nasionale regering voorgelê word, het Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, gister gesê. Volgens Bredell het die provinsiale rampbestuur bevind dat meer as een streek…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Kaapse Boere Help Ander SA Boere in Krisis met Voer

KAAPSTAD – ’n Projek word deur Boere in die Suid-Kaap aangewend om voer aan Boere in droogtegeteisterde dele elders in die land te verskaf. Heelparty voerbale is op verskillende plekke gereed, maar alles moet nog vervoer word. Nico Gerber van die Gerber Boerdery in Hoekwil, naby Wildernis, het onlangs deur onder meer die Vrystaat gery en was geskok oor die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

ANC Grondplan, Geen Sprake van Finale Beleid

BLOEMFONTEIN – Geen sprake bestaan van ’n finale beleid rondom die voorstel dat boere 50% van hulle grond aan hul werkers behoort af te staan nie. Na aanleiding van ‘n berig op Netwerk 24 waarvolgens Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, sou sê dat die voorstel nou amptelik ANC-beleid is, maak Vrystaat Landbou dit in ‘n Nuusverklaring duidelik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

Boere Bekommerd, Dis te Droog om te Stroop

KAAPSTAD – Die droogte in dele van die Wes-Kaap is so rampspoedig vir graanboere dat dit nie eens die uitgawe werd is om met die komende oestyd stropers in die lande in te stuur nie. Daar is vrese dat Swartlandse dorpe soos Moorreesburg en Hopefield in die Wes-Kaap se ekonomieë die somer tot stilstand kan kom omdat boere nie geld…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Waarskuwing, El Nino is Hier en Water Oral in SA is Skaars

JOHANNESBURG – Die hoofstad het te midde van ’n versengende hittegolf in Sentraal-Transvaal waterbeperkings ingestel. Luidens berigte het een van die Pretoria-metro se opgaardamme teen die einde van verlede week net 4% van sy kapasiteit oorgehad. Verskeie plekke in die land is op die rand van waterbeperkings. Die Wes-Kaap het ’n droë winter beleef, dele van die Vrystaat is tot…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap