SLEUTELWOORD ARGIEWE: Kultuur en Tradisie


Die Morele Risiko’s van die Vryemark

Michael J. Sandel skryf in sy boek What Money Can’t Buy oor die morele beperkinge wat die absolute vryemark inhou. Die boek is besonder relevant in ’n tyd waar Christene die absolute vryemark toenemend omhels. Hierdie tendens wat veral sy oorsprong onder Christene in Amerika tydens die Koue Oorlog gehad het, vind vandag beslag in […]

Kan Jy Gelukkig Wees Sonder ‘n Trots Op Jou Herkoms?

Een van die mees besoekte plekke in Nederland is Museumplein in Amsterdam. Die plein het sy naam te danke aan die Rijksmuseum wat in 1885 geopen het. Vandag vind ‘n mens ook die Van Gogh Museum, die Stedelijk Museum en die Koninklijk Concertgebouw langs die groengordel van die plein met sy grasperke, boomlanings en meer. […]

Die Orania Karnaval

Ek was so ’n paar naweke gelede in Orania vir die jaarlikse karnaval. Hoewel ek al heelwat daar gekuier het, was dit tog vir my ‘n vars blik op die dorp. Daar gebeur dinge wat maar op elke dorp gebeur, of hulle dit nou basaar, of skou, of fees noem. En dan is daar ook […]

Eiendomsreg in Orania

Eiendomsreg in Orania Orania het sedert sy herlewing as Afrikanerdorp van krag tot krag gegaan. ʼn Vervalle konstruksiekamp is in ʼn moderne dorp omskep en dienste word aan inwoners op ʼn hoë standaard gelewer. Die volgende grafieke wat die gemiddelde eiendomspryse en aantal inwoners van Orania aandui, vertel die verhaal[1]: Groei soos hierdie in ʼn […]

Was die Mandelabewind die Goue Era?

Binnekort is dit die 20ste verjaardag van die “nuwe Suid-Afrika” onder die beheer van die ANC wat deur ‘n algemene en gelyke verkiesing in 1994 aan bewind gebring is. Dit is tans ook weer verkiesingstyd en sowel regering as opposisie beroep hulle gereeld op die gees van mnr Nelson Mandela, die stigterpresident van die “nuwe, […]

Westerse Volkere Moet hul Eie Identiteite in Beskerming Neem

As jy van Westerse afkoms is, is jou identiteit deesdae ‘n groot taboe. Indien jy van enige ander afkoms is, mag jy maar trots wees op wie jy is, jou taal, kultuur, tradisies en selfs ras. In nie-Westerse beskawings soos Afrika en die Midde-Ooste is xenofobie of te wel ‘n angs of vrees vir vreemdelinge […]

Bejaardes

Ouetehuise is vir Wit Mense

NELSPRUIT –  Ouetehuise is vir wit mense en swart mense moenie die praktyk volg nie het die premier van die Oos-Transvaal, David Mabuza gesê. Volgens die Sunday Times, het Mabuza verlede week 1500 bejaardes in Nelspruit toegespreek en gesê dat swart en wit mense verskillend is met betrekking tot hul kultuur en tradisies. “Wit mense verkies om hul oumense na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Waarom Orania?

Daar is baie mense wat hierdie vraag aan my gevra het, met die die skeptisisme dat dit nie suksesvol kan wees nie. Ek het saam met my ouers as dertienjarige seun vanaf ‘n groot stedelike gebied na Orania verhuis. Aanvanklik was dit vreemd en ‘n wegbeweeg na ‘n plattelandse omgewing het vervelig gelyk omdat die […]




Namecheap