SLEUTELWOORD ARGIEWE: Kragonderbrekings


Eskom Verkrag SA Ekonomie

SUID-AFRIKA – Kragonderbrekings, beurtkrag en onsekerheid oor waar Suid-Afrika se krag vandaan gaan kom in die toekoms, het die land se ekonomie sedert 2008 nagenoeg R3 miljard gekos. Só het die ekonoom Dawie Roodt gister gesê die Suid-Afrikaanse ekonomie kon nou 10% groter gewees het as in 2008 as daar vertroue in die land se kragnetwerk was. Dit kon 1 miljoen werkgeleenthede die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Slawerny

Eskom – ‘n Boere Perspektief op Onafhanklikheid van Regeringsdienste

ESKOM – Wanneer ons hoor van Eskom se probleme en finansiële situasie, dan wonder mens hoe sal ons voortbestaan sonder krag. Sonder krag gaan daar nie kos op die winkelrakke wees nie en daar gaan nie suiwer drinkwater wees nie. So waar laat dit ons; hoe lyk die toekoms vir die Boerevolk indien ’n “blackout” in die hele Suid-Afrika sou…

Eldoradopark Kragbetogings

JOHANNESBURG – Berigte lui dat ‘n groep woedende inwoners van Eldoradopark betoog langs die Goue Hoofweg in die suidweste van Johannesburg, Die inwoners is omgekrap omdat hulle dae vir lank nie krag het nie. Die pad is vroeër deur betogers geblokkeer wat tot reuse verkeersopenhopings gelei het, maar is sedertdien weer oopgestel. Die polisie sê hulle monitor die situasie. City…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap