SLEUTELWOORD ARGIEWE: Korrupsie


Sondag 27 April 2014 – Sogenaamde “Freedom Day”

PRETORIA – Twintig jaar na die eerste sogenaamde demokratiese verkiesing in Suid-Afrika wat voorafgegaan is deur ’n gekonkel en ’n geknoei van verraaier-politici wat met mooiklinkende frases en bangmaakpolitiek tegelyk, ’n vreesbevange spul ruggraatlose wit kruisiemakers oorgehaal het om F.W de Klerk en die NP se abdikasie in ’n referendum te verdoesel. Die prys vir die verraad sal nie uitbly…

ANC Skop Burgemeester, Speaker en Sweep van Madibeng uit

Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits. Die burgemeester Popi Magongwa, die...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bothaville Munisipaliteit tot Stilstand

Die geweldige stelery en korrupsie in die sogenaamde Nala-munisipaliteit (Bothaville) in die Vrystaat, het in so ‘n mate toegeneem dat die gebied se administrasie feitlik heeltemal tot stilstand gekom het....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Nathi Mthethwa

Vrot tot die Top – Kol Roos onthul Polisie Korrupsie

PRETORIA – Kol. Johan Roos van die SAPD het jare gelede die Minister van Polisie gewaarsku deur bewyse voor te lê van sekere top amptenare wat by korrupsie betrokke is. Die Sondagkoerant Rapport beweer in ’n berig dat die polisiekolonel nou geteister word, is verplaas na ’n plek waar hy geheel en al niks het om te doen nie, en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap