SLEUTELWOORD ARGIEWE: Korrupsie


BRIEWE: Jacob Zuma se Verskuilde Agenda Gaan Hom nog Duur te Staan kom

BRIEWE – Jacob Zuma, Suid-Afrika se president is inderdaad bekend daarvoor dat die moeilikheid hom vasklou met sy korrupte aksies en skelm streke. Die Nhlanhla Nene-Des van Rooyen-debakel het egter skade aangerig aan die onwrikbare lojaliteit. Daar hang ‘n donker wolk oor Zuma in die opkomende jaar 2016, in Februarie en Maart sal Zuma se regsadviseurs die skild op verskeie…

Korrupsie Belemmer Dienslewering

PRETORIA – Die minister in die presidensie, Jeff Radebe, meen korrupsie in die openbare en private sektore belemmer dienslewering, en ondermyn openbare vertroue in die staat en die ekonomie. Die regering erken ook dat korrupsie ekonomiese groei, mededingendheid en beleggings verswak. Radebe het die land se jongste ontwikkelingsaanwysers in Pretoria bekend gestel en gesê ‘n kultuur van geen verdraagsaamheid jeens…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Honderde Korrupsieklagte Teen JZ Groet Vaarwel

SAKE – Jacob Zuma, die President van Suid-Afrika  meen die 783 aanklagte in die korrupsiesaak teen hom is “dood”. In sy betooghoofde het Zuma se regspan Maandag bekend gemaak dat die DA verniet probeer om die president weer voor die hof te sleep. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die aanklagte teen Zuma glo reeds in 2009 teruggetrek. Die aanklagte is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Vir Jacob Zuma is Fifa Soos Manna

BRIEWE: Laat dit nie van president Jacob Zuma gesê word dat hy nooit oor korrupsie praat nie. Daar was hy verlede week op die verhoog van die Wêreld Ekonomiese Forum se Afrika-beraad in Kaapstad besig om vir ’n uitgesoekte gehoor van plaaslike en internasionale besluitnemers te preek oor korrupsie. Die ironie kon kwalik meer skreiend wees. Suid-Afrika se president bevind…

BRIEWE: SA is Aan die Brand, Waar Skuil die Padpredikant

BRIEWE – Die kaping van ’n verslagspan van Beeld by Brits in Wes-Transvaal deur betogers roep Beelde, ekskuus, beelde op van padpredikante wat ompaaie aandui weens gewelddadige betogings voor. Die gedagte aan waarskuwende padpredikante is nie nuut nie. ’n Aantal jare gelede na ’n aantal plaasaanvalle in die omgewing van Kokstad, wou die inwonersvereniging ook padpredikante oprig om toeriste op…

BRIEWE: SAPD Korrupsie, die Volksgenote is nie Meer Veilig

BRIEWE – AfriForum het Woensdag die Broken Blue Line-verslag bekend gestel wat 100 voorbeelde bevat van geweldsmisdade waarby Suid-Afrikaanse polisiebeamptes sedert 2011 betrokke was. Dié verslag is deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIR) saamgestel. Die 100 voorvalle waarop daar in die verslag gefokus word: 32 voorvalle wat met moord en poging tot moord verband hou 22 voorvalle wat met…

SA President en die Nkandla Skandaal

KAAPSTAD – Dit is bevestig dat President Jacob Zuma strafregtelik ondersoek word weens korrupsie wat verband hou met die Nkandla-skandaal. Nathi Nhleko, het in die vorige week skriftelik in die parlement bevestig dat die polisie besig is met die ondersoek teen Zuma nadat die DA klagte van korrupsie ingedien het. Dit is die tweede keer dat die staatshoof die onderwerp is van ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Teen-Korrupsie-Eenheid vir Wes-Transvaal

MAFIKENG, WES-TRANSVAAL – ‘n Forensiese en bedrog-ondersoek-eenheid gaan deur die kantoor van die premier van Wes-Transvaal – Supra Mahumapelo – gestig word om korrupsie in die provinsie aan bande te lê. ‘n Beroep is op die uitvoerende raad gedoen om ‘n voorbeeld te stel deur etiese gedrag te openbaar. Hy het die gemeenskap gevra om die regering by te staan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap