SLEUTELWOORD ARGIEWE: Koos van der Leeuw


weegskaal

Potchefstroom Moord, Saak Staan Sterk Teen Moordenaars

POTCHEFSTROOM – Die staat het ‘’n sterk saak teen vier wat daarvan beskuldig word dat hulle Koos van der Leeuw (68) by die slagpale in Potchestroom doodgeskiet het. Volgens adjudant offisier Bonita Dry, soek die polisie nog na drie verdagtes. Sy reken die saak is groter as wat aanvanklik gemeen is.Samuel Motsi en Tefu Mohua, twee van die vermeende moordenaars,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boer Sterf, Beloning Aangebied om Vier Aanvallers Vas te Trek

POTCHEFSTROOM – Koos van der Leeuw (68), ‘n Potchefstroomse beesboer in Wes-Transvaal het laat Dinsdagoggend gesterf, enkele ure nadat hy tydens ‘n rooftog in sy kop geskiet is. Sy familie bied ‘n R10 000-beloning aan vir enigiemand wat inligting kan verskaf wat kan lei tot die arrestasie van die vier rowers, wat steeds op vrye voet is. Die rooftog het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boer by Slagpale in Kop Geskiet toe Rowers Toeslaan

POTCHEFSTROOM – ’n Bekende beesboer, Koos van der Leeuw van Potchefstroom in Wes-Transvaal is Dinsdag in die kop geskiet toe rowers by die slagpale in die dorp toegeslaan het. Koos is in ’n ernstige toestand in ’n Johannesburgse hospitaal, Sentraal-Transvaal opgeneem. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, het Van der Leeuw vroeg Dinsdagoggend by die slagpale aangekom om ’n transaksie met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier