SLEUTELWOORD ARGIEWE: Kerkstraat


BRIEWE – Kerkstraat Bomontploffing Herdenk

BRIEWE – Ses lede van die lugmag wat in dié ontploffing dood is word geweier om op ’n gedenkmuur aangebring te word, want hulle is deel van die “haatlike stelsel van apartheid” volgens die ANC. Terwyl sowat 60 mense Woensdagoggend in Kerkstraat in Pretoria saamgetrek het om die Kerkstraat-bomontploffing 32 jaar gelede te herdenk, het die Vryheidspark geweier om die name…

Kerkstraatbom – Ons Onthou!

Piesangtoon – 20 Mei 1983 het vir meeste mense begin net soos enige ander dag. Waar ek in die Kruger Wildtuin op vakansie is sit ek rustig op die rondawelstoep in die Olifants ruskamp en werk aan ‘n nuwe ontwerp van ‘n outomatiese brandalarmstelsel met outomatiese brandblusstelsel wat deure outomaties laat toemaak, hysers na die grondverdieping van ‘n toringgebou stuur,…




Namecheap