SLEUTELWOORD ARGIEWE: Kemptonpark


Man Geskiet, Vrou en Kinders Ongedeerd

AANVAL, KEMPTONPARK – ‘n Man (40) is geskiet in sy bolyf tydens ‘n huisbraak omstreeks 02:00 Donderdag oggend, in Majuba Straat,  Van Riebeeck Park, Sentraal-Transvaal. Volgens kaptein Lesiba Molokomme, polisie woordvoerder van Norkem Park SAPD het die eienaar van die huis voetstappe gehoor en ondersoek gaan instel. Die aanvallers het hom oorval en geskiet. Die slagoffer is na die hospitaal…

Kemptonpark op Gereedheidsgrondslag met Xenofobiese Aanvalle

KEMPTONPARK – Polisie in en rondom Kempton Park is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag met xenofobiese aanvalle. Volgens polisie-woordvoerder, Hoof supt Wilfred Kgasago, is Kempton Park en Tembisa op hierdie stadium nog stil. Sover het die polisie vrese en gerugte in die Daveyton en Etwatwa gebiede gehad. In Primrose is daar konfrontasies met buitelanders aangemeld by die polisiestasie en diensstasies. Openbare…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD Bloedbad op die N3 en in Kemptonpark

MODDERFONTEIN – ʼn Polisiebeampte sterk steeds in die hospitaal aan nadat hy Sondag geskiet en gewond is en twee van sy kollegas doodgeskiet is op die N3 naby Modderfontein, Sentraal-Transvaal. Die polisiebeamptes wou ʼn verdagte voertuig aftrek toe die insittendes op hulle losgebrand het. Een van die polisiebeamptes is op die toneel dood en die ander twee is in ʼn…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Misdaad

Middeljarige Man in Kemptonpark Doodgeskiet

KEMPTONPARK – ‘n Middeljarige man in sy vyftigs is Woensdag oggend 11 Februarie omstreeks 02:00 in sy huis van Kemptonpark, Sentraal-Transvaal doodgeskiet Norkem Park polisie het bevestig dat die man in die vroeë oggendure in sy huis doodgeskiet is. Daar word vermoed dat drie gewapende rowers toegang by die kombuis verkry het tot die huis en op die oorledene los…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Moordenaars kry Lewenslank Vir Plaasmoord

KEMPTONPARK – Twee verdagtes is Woensdag in die hooggeregshof in Kimberley van die Noord-Kaap tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die plaasmoord op Jacobus Wartington (74). Die polisie het in ʼn verklaring gesê die aanvallers, Pieter Willemse (34) en Boetise Mathombeni (54), is blykbaar ʼn bykomende 10 jaar tronkstraf opgelê vir poging tot moord op Wartington se vrou, Ansie (nou 76)…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Pistool

Plaasboer in Elandsfontein Kritiek na Aanval

KEMPTONPARK – ‘n Plaasboer met die naam Henri Meyer is blykbaar geskiet deur verdagtes op sy plaas, gedeelte 39, Elandsfontein in Sentraal-Transvaal. Volgens vriende en familie is die draad om die huis geknip om toegang te verkry. Die honde het blykbaar geblaf waarna Henri wie se van nog nie bekend gemaak is nie ondersoek gaan instel het. Die honde het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermoorde Man se Naakte Liggaam Gevind

KEMPTONPARK – Twee verdagtes is blykbaar in hegtenis geneem nadat ʼn man se naakte liggaam in sy huis in Kempton Park van Sentraal-Transvaal gevind is. Kaptein Jethro Mtshali, woordvoerder van die polisie, het gesê die 46-jarige man se lyk is in sy slaapkamer in sy huis in Bredell gevind. Sy geslagsdele was gekneus en die polisie vermoed hy is verwurg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Polisie Fnuik Transito-Roof op Oos-Rand

KEMPTONPARK – Die Birch Acres Mall naby Tembisa was gisteroggend in ‘n staat van beleg toe polisie die poging tot ‘n transitorooftog gefnuik het. Sekuriteitswagte van SBV is deur ‘n groep van sowat tien gewapende rowers aangeval binne-in die sentrum. ‘n Wilde skietgeveg tussen die polisie en die verdagtes het gevolg en een van die wagte is op die ken…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap