SLEUTELWOORD ARGIEWE: Kaapstad


UK Student Aangehou en Beroof

KAAPSTAD – Sebastian Scheidereiter (22), ’n mediese student van Ikeys is Maandagmiddag omstreeks 12:30 in Falmouthweg in Observatory, naby die Universiteit van Kaapstad (UK) deur twee boewe met ’n vuurwapen aangehou en beroof. Sebastian se hangertjie wat sy oorlede ouma aan hom gegee het is glo van sy nek af geruk. Hy was op pad na sy motor na klas,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Drie Buiktifus Gevalle in Kaap Aangemeld

KAAPSTAD – Drie gevalle van buiktifus is blyknaar in die Wes-Kaap aangemeld, twee van die pasiënte is meisies van nege en 10 jaar oud in Kaapstad, die derde pasiënt is ’n 52-jarige man van die Kaapse wynlande. In sommige van die gevalle het die mense onlangs na geaffekteerde gebiede soos Zimbabwe gereis. In Sentraal-Transvaal is ’n 27-jarige Malawiese vrou op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Verkeersman op Snelweg geskiet

KAAPSTAD – Beeldmateriaal wys hoe Nizaam Alexander (35), ‘n verkeersbeampte van Kaapstad in die Wes-Kaap op die N2 geskiet word toe hy ’n motor vir ’n verkeersoortreding kort voor die Borcherds Quarry-afrit voorgekeer het. Die Wes-Kaapse Veilig Tuis-veldtog het die beeldmateriaal Dinsdag op Youtube gelaai. Dit wys hoe Nizaam Alexander (35) met twee insittendes van ’n Mercedes-Benz praat toe die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Fietsryers Doodgery en Vier Verdrink

KAAPSTAD – Vier mense het verdink en twee jong mans op fietse is doodgery in die Wes-Kaap. Sleurstrome was vermoedelik die oorsaak van die meeste van die verdrinkings. Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) is ook na verskeie gevalle van amper-verdrinkings ontbied. ’n driedubbele tragedie het hom in Calitzdorp afgespeel toe twee jong mans doodgery is en ’n vyfjarige meisie in ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pravin Gordhan Gaan Nalatige en Onnodige Geldmors Vasvat

KAAPSTAD – Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het Maandag bekend gemaak dat geen Suid-Afrikaanse staatsinstelling aan die regering sal voorskryf hoe die instelling bestuur moet word nie. Waarnemers hoop egter dat hy verwys het na onder andere die SAL se Dudu Myeni, wat tot dusver die persoonlike beskerming en verskuilde agenda geniet van president Jacob Zuma deur die voormalige Minister van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pravin Gorhan weer Minister van Finansies

KAAPSTAD – Die minister van Finansies, Pravin Gordhan is vandag (Maandag) omstreeks tienuur vir ‘n tweede keer in sy pos ingehuldig. Die huidige minister, David van Rooyen word na Gordhan se ou portefeulje, Samewerkende Regering en Tradisionele Sake verskuif. Gordhan was voorheen minister van Finansies van Mei 2009 tot Mei 2014. President Jacob Zuma se aankondiging volg na felle kritiek…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Kaapse Boere Skenk Tonne Voer vir Droogte Krisis

KAAPSTAD – Die Wes-Kaapse Boere het die afgelope maand sowat 120 ton voer tot Agri Wes-Kaap se droogtehulpprojek bygedra. Die projek is geloods om veeboere wat erge weidingstekorte het te ondersteun na die afgelope winter se ondergemiddelde reënval. Volgens Agri Wes-Kaap is vragte lusern, gars, kaf en koringstrooi deur Boere in die Suid-Kaap en die Kaapse Metropool geskenk en na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Vakbonde Verwerp SAUK Wetsontwerp

KAAPSTAD – Die nuwe wetsontwerp wat verlede Vrydag nadat die parlement verdaag het, op geheimsinnige wyse ter tafel gelê is, is nou selfs deur die EFF verwerp. Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP en -woordvoerder, beskryf die Wysigingswetsontwerp op die Uitsaaiwese as ’n stap in die rigting van ’n totalitêre regering en het beloof om dit desnoods in die hof te beveg.Hy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring