SLEUTELWOORD ARGIEWE: Julius Malema


Duisende van EFF Ruk op na Sandton

SANDTON – Julius Malema, EFF-leier, het hom Dinsdagmiddag sterk uitgespreek teen die Reserwebank en die Kamer van Mynwese. Hy het ’n protesoptog van tussen 1 000 en 1 500 mense na die Reserwebank in Ntemi Pilisostraat in die Johannesburgse middestad van Sentraal-Transvaal gelei. Daar het hy gesê die EFF soek volle beheer oor die Reserwebank sodat ander banke gereguleer kan word. Volgens…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

EFF, Vegters val Aan, Klippe Vlieg op Kampus

PRETORIA – Sasco-studente is net so ongeletterd soos “hul president, Jacob Zuma” het Julius Malema aangevoer. Ná dié woorde van Julius Malema Woensdag het klippe op die Pretoria-Universiteit van Tegnologie (TUT) se hoofkampus in Pretoria-Wes gevlieg. Aanvanklik het Malema die gemoedere probeer kalmeer, maar toe sy woorde op dowe ore val, het hy glo geskreeu: “Vegters, val aan!” EFF-geaffilieerde studente het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

JM Glo Opgeruimd na Hofuitspraak

PIETERSBURG – Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, is uitgestel omdat een van sy medebeskuldigdes siek is. Malema se saak vir bedrog en korrupsie is van die hofrol geskrap in die Hooggeregshof in Pietersburg, Noord-Transvaal, omdat een van sy mede-beskuldigdes nie in die hof was nie. Malema was merkbaar opgeruimd toe hy die hof ingestap het en vir die media…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Malema Beweer Hy is nie Skelm

SAKE – Malema en twee mededirekteure van On-Point Engineering, Lesiba Gwange en Kagiso Dichabe, het in die hooggeregshof in Polokwane op 52 aanklagte van korrupsie, omkopery en rampokkery verskyn. Malema se langverwagte verhoor is tot Dinsdag uitgestel nadat Dichabe se regspan versoek het dat hul kliënt apart verhoor word. Volgens Dichabe se verdediging is hy al sedert verlede maand in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Malema: Jan van Riebeeck het Hulle Grond Gesteel

SAKE – Julius Malema, beweer dat die grond in die Wes Kaap deur Jan van Riebeeck van hulle gesteel is en was dit die begin van die vernietiging van Afrika deur Europeërs. Malema het tydens een van sy dreigende toesprake aangevoer dat Jan van Riebeeck grond gesteel het en lede aangemoedig om onbewoonde grond te beset, omdat dit glo aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Malema Spreek 60 000 Rooihemde toe

Die Economic Freedom Fighters (EFF) het tot nog toe die grootste byeenkoms van die huidige verkiesingsveldtog gehou toe hul leier, Julius Malema, ‘n volgepakte Mehlareng-stadion in Tembisa, oos van Johannesburg,...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Fortuinsoekers Blaas weer People’s War aan

In die nasleep van Marikana, is die People’s War weer opgewarm en het nuwe stukrag verkry met buitelandse fortuinsoekers wat soos voorheen griewe vir die plaaslike swart bevolking skep, ook…

EFF by Marikana-Koppie Bekendgestel

Ondersteuners en lede van Julius Malema se politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF),  sal Sondag op Marikana in die Noordwes bymekaarkom. Die EFF word amptelik daar bekendgestel. Die bekendstelling sal...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier