SLEUTELWOORD ARGIEWE: Johnny Burger


Papenfus Getuig in Flippie Saak

KAAPSTAD – Flippie Engelbrecht se selfaangestelde woordvoerder, Carina Papenfus, sal in die getuiebank haar weergawe van die aanval op die plaaswerker se seun doen. Hierdie weergawe, ‘n video-onderhoud, is beskikbaar op YouTube. Wilhelm Treurnicht, die beskuldigde in die saak van aanranding, het Woendagoggend in die Worcester-landdroshof verskyn. Die verhoor is uitgestel nadat sy regspan aangevoer het dat die staat gefaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Flippie Engelbrecht uit ouers se sorg verwyder

KINDERMISHANDELING – Flippie Engelbrecht (19), wat glo epilepsie ontwikkel het en blind geword het na hy aangerand is, is die naweek uit die sorg van sy ouers verwyder oor beweerde voorvalle van kindermishandeling. Carina Papenfus van The Freedom Trust, ’n ANC frontorganisasie wat hom vir die vervolging van boere beywer, sê in ʼn verklaring Flippie […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Staat trek saak teen Johnny Burger terug

KAAPSTAD – Die staat het Vrydag die klag teen wyle Johnny Burger teruggetrek terwyl Wilhelm (Dozi) Treurnicht, mede-beskuldigde in ‘n saak van aanranding op ‘n minderjarige in 2008, in die landdroshof op Asthon verskyn het. Die 62-jarige Burger, eienaar van die plaas Rietvlei, het op 3 September sy eie lewe geneem. Hy en Treurnicht het […]

Rietvallei Wines Owner Kills Himself Following Negative Social Media Campaign

Rietvallei’s ‘John B‘ wines have been stocked in Pick ‘n Pay and our sources have confirmed that Johnny Burger was concerned that the negative social media press would lead to his wines being pulled from Pick ‘n Pay shelves. Flippie’s biggest supporter, and most vocal Johnny Burger detractor, was leading something of a crusade on […]

Aangeklaagde in Flippie Engelbrecht-saak pleeg selfmoord

ROBERTSON – ‘n Aangeklaagde in die opspraakwekkende Flippie Engelbrecht-aanrandingsaak, Johnny Burger, het vanoggend selfmoord gepleeg. Burger is die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed op Robertson. Vanoggend het die telefoonlyne gegons soos die skoknuus deur die Breedevallei en elders getrek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Andre Traut, wou by navraag slegs sê dat ‘n dossier oopgemaak is ná die […]

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding…

Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg. Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar…




Boerevolk Erfenisbewaring