SLEUTELWOORD ARGIEWE: Johannesburg


Nog Twee Buiktifus Gevalle Aangemeld

JOHANNESBURG – Nog twee mense is met Buiktifus gediagnoseer, buiktifus is ’n hoogs aansteeklike siekte en versprei deur kos of water. Die twee Zimbabwiese vroue word met antibiotika in die Dr. George Mukhari-hospitaal in Pretoria, Sentraal-Transvaal behandel. Die vroue, onderskeidelik 27 en 38 jaar oud woon in Johannesburg en is blykbaar middel verlede week in die hospitaal opgeneem. Die ouer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Aanvallers Skiet op Pa en Seun vir Kontant

JOHANNESBURG – Die pa en seun het Maandag sonder brandstof op die N3-noord gaan staan waarna die aanvallers hulle geskiet en ’n onbekende bedrag kontant gebuit het. Volgens die polisie in Sentraal-Transvaal het die voorval gebeur toe die man van sy besigheid in Wynberg, waar hy kontant gaan haal het, na Bedfordview gery het om sy seun te gaan haal….

Buiktifus, Een Sterfte Aangemeld in Johannesburg

JOHANNESBURG – Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is daar nie ’n buiktifus-uitbreking in Johannesburg van Sentraal-Transvaal nie, maar vier mense is die afgelope twee weke gediagnoseer waarvan een vrou dood is. Volgens Steve Mabona, woordvoerder van die Sentraal-Transvaalse departement van gesondheid, is twee van die pasiënte by die Edenvale-distrikshospitaal behandel en die ander twee by die Charlotte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Water Onderbreking

Geendruppelverslae na Twee Jaar Nogsteeds nie Bekend Gemaak

JOHANNESBURG – Vorderingsverslae oor die Bloudruppel asook die Groendruppeluitslae, is verlede week aan die DA bekendgemaak maar die Geendruppel verslag is nog nie beskikbaar nie. Die departement het die Geendruppel-inisiatief in 2013 begin. Daar word vermoed dat meer as 80% van plekke met watertekorte dalk te wyte is aan swak instandhouding van die infrastruktuur en nie net weens die droogte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde Vrou Skiet Waarskuwingskoot, Twee Boewe Vas

JOHANNESBURG – Trudie Coetzer (72)  van Johannesburg in Sentraal-Transvaal het ’n waarskuwingskoot geskiet en een van die boewe perongeluk gewond. Trudie was alleen in haar huis in Pierre van Ryneveld. Hennie (77), Trudie se eggenoot was in die hospitaal vir ’n kardiologiese ondersoek. Sy was Vrydagoggend blykbaar op pad om hom te gaan haal omstreeks 11:00. Trudie het vir Hennie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Sittings oor Eskom Aansoek Gekanselleer

JOHANNESBURG – Die bom het gebars toe Eskom in Desember aangekondig het om R22,8 miljard ekstra van verbruikers te verhaal. Nersa het nou kennis gegee dat die sittings wat vir 28 Januarie, 1 Februarie en 3 Februarie in onderskeidelik Bloemfontein – Oranje Vrystaat, Nelspruit – Oos-Transvaal en Pietersburg – Noord-Transvaal gereël was, gekanselleer is. Die rede daarvoor is omdat niemand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAL in Moeilikheid, Dalk Binnekort Bankrot

JOHANNESBURG – CitiBank het reeds in Desember ’n korttermynkredietgerief van R250 miljoen gekanselleer, SAL kan dalk teen die einde van die week insolvent wees. Intussen eis opposisiepartye die kop van die SAL-bestuur. Daar is ‘n versoek gerig dat Dudu Myeni, SAL-voorsitter, deur die Valke vir korrupsie ondersoek moet word. Die opposisiepartye bevraagteken die feit dat  Myeni nogsteeds in haar pos…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Voormalige Rugbyspeler Dankbaar vir Mislukte Kaping

JOHANNESBURG – Alwyn Hollenbach (31) het die mees vreesaanjaende oomblik van sy lewe verduur nadat hy Maandagoggend die slagoffer van ’n mislukte kaping was. Twee gewapende mans het op Alwyn, toegeslaan terwyl hy in sy motor by ’n verkeerslig op Joe Slovo-rylaan in Yeoville, Sentraal-Transvaal gewag het. Alwyn is glo altyd paraat en gebruik sy kantspieëls wanneer hy by ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring