Geroep tot Gemeenskap met Christus
Lees: 1 Kor. 1:1 – 9 “God … deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus, onse Here” (1 Kor. 1:9). By die sondeval is die baie intieme liefdesband tussen die mens en sy Skepper vernietig. Daar het ’n afstand, gevul met ’n ingebore, natuurlike haat, tussen mens en God gekom. Adam het toe vir…