SLEUTELWOORD ARGIEWE: Jakob Zuma


Nkandla, Zuma Moet Homself Verdedig

KAAPSTAD – Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het daarin geslaag dat die konstitusionele hof hulle saak teen die Staatspresident, Jacob Zuma, moet aanhoor. Volgens instruksies gelewer deur hoofregter Mogoeng Mogoeng moet Zuma Dinsdag ’n verklaring by die hof indien, sou hy die saak wou teenstaan. Julius Malema en sy party voer aan Zuma moet ’n deel van die R246 miljoen wat aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoogste Hof gee EFF Groen Lig oor Nkandla Verslag

KAAPSTAD – Die EFF het die groen lig gekry om die Nkandla-saak in die hoogste hof te beveg. Volgens instruksies wat deur hoofregter Mogoeng Mogoeng uitgereik is, sal die konstitusionele hof die EFF se saak op 9 Februarie 2016 aanhoor. Die EFF het verlede maand ‘n aansoek by dié hof ingedien in ‘n poging om president Jacob Zuma te dwing…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stories oor JZ en Nkandla is na Bewering Fiksie

KAAPSTAD – Die feit dat president Jacob Zuma ’n korrupte en selfsugtige staatshoof is, word na bewering beskryf as net so fiktief soos die apartheidsregering se “Rooi Gevaar”-bangmaakpraatjies. Só het ’n senior ANC-LP Dinsdag in die Nasionale Vergadering (NV) bekend gemaak. Kort daarna het die NV die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla se verslag met ’n oorweldigende meerderheid aanvaar. Altesaam…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Laer om Nkandla is Besig om te Verkrummel

KAAPSTAD – Volgens die politieke ontleder, Ralph Mathekga is die ANC-laer om Nkandla besig om te verkrummel. Dit is ook ’n aanduiding dat ANC-leiers begin om hulleself te posisioneer vir ná president Jacob Zuma se uittrede. Die Nkandla-kwessie gaan deel wees van die leierskapstryd binne die ANC. Dit volg nadat die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, gesê het dit was…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla Gaan SA Belastinbetalers nog Baie Kos

KAAPSTAD – Suid-Afrikaanse Inwoners gaan nog lánk betaal vir verbeteringe aan Jacob Zuma, president van Suid-Afrika se Nkandla-woning. Veiligheidsmaatreëls by die president se private woning sal op lang termyn herhaaldelik hersien en deurlopend verbeter word, volgens Thulas Nxesi, mi­nister van openbare werke. In ’n vraesessie met ministers wou Kenneth Mubu, DA-LP, weet wanneer die verbeteringe afgehandel sal word. Volgens Nxesi…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla: ANC Verhoed dat JZ Voor Komitee Verskyn

KAAPSTAD – Die ANC het Dinsdagaand verhoed dat Jacob Zuma, president van Suid-Afrika verplig word om voor die derde ad hoc-komitee oor sy private woning by Nkandla te verskyn. Stone Sizane, ANC-hoofsweep, het sy mosie gebring dat die parlement ’n ad hoc-komitee op die been bring om Nkosinathi Nhleko, minister van polisie, se verslag te bespreek. Die verslag het bepaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkhondla, Nkhondla: JZ Kap Opposisie oor Hul Gedrag

KAAPSTAD – LP’s kan hulle nie gedra asof die parlement ’n kindertuin is nie, het Jacob Zuma Woensdag in die parlement gemaan en nie net die laaste sê nie, maar ook die laaste lag ingekry. Zuma het geantwoord op kwessies wat LP’s Dinsdag in die parlement in die presidensie se begrotingsdebat geopper het. Hy het opposisiepartye wat hy meen geen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap