SLEUTELWOORD ARGIEWE: Jacob Zuma


Waterkloof Lugmagbasis

Gupta Landing: SMS’e bewys JZ het Geweet

WATERKLOOF – Teksboodskappe waarin president Jacob Zuma se naam glo telkens voorkom, gaan op die lappe kom as luitenant kolonel Christine Anderson hof toe gaan oor Guptagate. Anderson is Dinsdag blykbaar deur die weermag vrygespreek van alle dissiplinêre klagte wat verband hou met die landing van ’n straler deur die Gupta-familie op die Waterkloof-lugmagbasis. Sy gaan nou ’n siviele eis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA President en die Nkandla Skandaal

KAAPSTAD – Dit is bevestig dat President Jacob Zuma strafregtelik ondersoek word weens korrupsie wat verband hou met die Nkandla-skandaal. Nathi Nhleko, het in die vorige week skriftelik in die parlement bevestig dat die polisie besig is met die ondersoek teen Zuma nadat die DA klagte van korrupsie ingedien het. Dit is die tweede keer dat die staatshoof die onderwerp is van ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere-Afrikaner Volksraad kry Antwoord van die Regering

PRETORIA – Die Boere-Afrikaner Volksraad het in Pretoria bekend gemaak dat die regering ingewillig het om met die Volksraad in gesprek te tree. Dit volg na maande-lange pogings van die Volksraad om met die regering in gesprek te tree oor die selfbeskikking van Afrikaners ingevolge die Suid-Afrikaanse konstitusie, wat bepaal dat selfbeskikking ‘n opsie in Suid-Afrika is vir volke wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wysiging in Gesondheidswet Dokters kan nie Kies

PRETORIA – Die ANC President van Suid-Afrika, Jacob Zuma het in die stilligheid ‘n wysiging in die wet op Nasionale Gesondheid geteken wat dokters en ander professionele gesondheidswerkers verbied om uit vrye keuse privaat praktyke te kan begin waar hulle wil. Alle professionele gesondheidspraktisyns – soos tandartse, dieëtkundiges en fisioterapeute – wat ‘n privaatpraktyk of ‘n kliniek wil open sal…

Die ANC in ‘n “Permanente Staat van Lieg” – Numsa

PRETORIA – Terwyl die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma besig was met die voorbereiding van sy 20-jaar en self-applous oorsig oor die afgelope 20 jaar se doele wat suksesvol deur die ANC bereik is, het die Numsa segsman afgegaan teen die ANC sedert hulle magsoorname in 1994. “Maar die arme werkers het ‘n hartseer verhaal om te vertel”, het die Numsa …...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoof van ANC-Politieke Skool weer Voor vir Dronkbestuur

Tony Yengeni, oud-MK en lid van die ANC se uitvoerende komitee, sal Dinsdag in die Kaapstadse landdroshof tereg te staan op ‘n aanklag van dronkbestuur. Yengeni is op die oomblik...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla Onthullings – Jacob Zuma se Omstrede Landgoed

NKANDLA NATAL – Nadat die regering die media gewaarsku het om geen foto’s van President Jacob Zuma se omstrede Nkandla private woning te publiseer nie, het die media bloot die waarskuwing geïgnoreer. Gedetailleerde informasie en foto’s is nou beskikbaar oor die opgraderings wat belastingbetalers ongeveer R 208 Miljoen gekos het. Dit is slegs die kostes vir verbeterings by Zuma se…

ANC Verkiesingsbeloftes

Voortsetting van ANC verkiesings-slenter

DANVILLE – Hennie Barnard (73) was sy lewe lank ’n getroue Nasionale Party ondersteuner wat met die induie storting van dié liberale party, sy stem vir die DA gegee totdat die ANC-regering vir hom ’n Hop-huis gebou het. Hy is een van 15 verarmde wit gesinne naby Danville in Pretoria wat ’n Hop-huis uit “die hand van Zuma” ontvang het…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring