SLEUTELWOORD ARGIEWE: Jacob Zuma


Marikana Slagoffers, Moordenaars Voordat Hulle Doodgeskiet is

PRETORIA – President Jacob Zuma se jongste uitlatings oor die Marikana-slagting bevestig blykbaar weer hy minag die slagoffers en hul naas­bestaandes. Die mynwerkers wat toe beseer, is diep teleurgesteld, volgens Andries Nkome, hul prokureur, Hy het vroeër die dag met sy kliënte oor die uitlatings vergader. Zuma het Dinsdag op die Pretoria-Universiteit van Tegnologie (TUT) se Soshanguve-kampus in Sentraal-Transvaal aangevoer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Honderde Korrupsieklagte Teen JZ Groet Vaarwel

SAKE – Jacob Zuma, die President van Suid-Afrika  meen die 783 aanklagte in die korrupsiesaak teen hom is “dood”. In sy betooghoofde het Zuma se regspan Maandag bekend gemaak dat die DA verniet probeer om die president weer voor die hof te sleep. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die aanklagte teen Zuma glo reeds in 2009 teruggetrek. Die aanklagte is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

In die Parlement Debat Vandag, Salarisverhoging vir JZ

SAKE – Vuurwerke word verwag in die parlement Donderdagmiddag wanneer ’n mosie oor ’n salarisverhoging vir Jacob Zuma, president van Suid-Afrika ingedien gaan word. Die Nkandla-kwessie, sal waarskynlik weer as ammunisie dien vir opposisie-verset. Die onafhanklike kommissie vir vergoeding van openbare ampsbekleërs, waaronder die president en LP’s, wat salarisaanpassings vir openbare ampsbekleërs jaarliks vasstel, het verlede jaar reeds aanbeveel die president se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Miljoene Word op JZ Uitgegee vir sy Vlug Terug uit Rusland

PRETORIA – Miljoene rande ekstra moes bestee word om president Jacob Zuma terug in Suid-Afrika te kry ná ’n ampsbesoek aan Moskou. Teen Dinsdagmiddag laat was dit steeds na bewering onduidelik presies hoe laat Zuma op die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria van Sentraal-Transvaal sou land. Die beweerde warboel het die naweek ontstaan toe Zuma op uitnodiging van president Wladimir Poetin, Rusland…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Zimbabwe, JZ by SAOG Vergadering oor Minerale

SAKE – President Jacob Zuma sal die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se buitengewone beraad oor nywerheidsontwikkeling vandag in Harare in Zimbabwe saam met ander streeksleiers bywoon. Suid-Afrika se ministers van Internasionale Betrekkinge, Handel en Nywerheid, en Finansies sal die president vergesel. Die beraad volg nadat SAOG-lede verlede jaar by ‘n vergadering besluit het dat ‘n konsepstrategie oor waardetoevoeging tov minerale hulpbronne opgestel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

JZ Familie Ontken dat Hulle in Weermag Helikopters Reis

NKANDLA – Die presidensie het Sondag ontken dat president Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in Natal te reis. Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, het blykbaar in sy verklaring gesê dat die presidensie die bewerings verwerp wat Sondag in die City Press gemaak is. Die president se reisreëlings word glo deur die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Mmusi Maimane – President JZ is ‘n Dief

SAKE – Die DA se parlementêre leier, Mmusi Maimane, het president Jacob Zuma as ‘n dief bestempel  en blykbaar gesê hy is bereid om elke reël te verbreek om vervolging vry te spring. Hy het tydens die Nasionale Vergadering se debat oor ‘n mosie van wantroue in Zuma aan ANC LP’s glo gesê hulle sal stem om ‘n man  wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Moedersdag

Robbeneiland die Toekoms vir Tienerouers

SAKE – Kinders kan nie kinders onderhou nie. Tienerouers moet op Robbeneiland of “die een of ander eiland” gehou word totdat hulle opgelei en gekwalifiseerd is om na hul kinders om te sien. Dit was Dinsdag blykbaar president Jacob Zuma se oplossing vir die probleem wanneer “klein kinders kinders kry”. Zuma het blykbaar gesê dat dit ‘n feit is, dat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap