SLEUTELWOORD ARGIEWE: Jacob Zuma


Nkandla Skandaal, JZ se Geheime Agenda Dalk Binnekort op Tafel

NKANDLA – Die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, het met ‘n dramatiese ommekeer besluit om vir opknappings aan sy Nkandla-woning te betaal wat na bewering nie sekerheidsverwant is nie. Die DA het Woensdag Zuma se aanbod van die hand gewys. Die EFF sal Donderdag by ’n mediakonferensie daarop reageer. Egter is dit bevestig dat die toedelingsdokument reeds in Maart 2011…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Nkandla Saak: JZ se Arrogansie kry Dramatiese Ommeswaai

NKANDLA – President Jacob Zuma het presies ’n week voordat die Nkandla-saak deur die konstitusionele hof aangehoor word, ’n skikking voorgestel. Zuma het voorgestel in die konsep-hofbevel, wat die president aan die konstitusionele hof voorgelê het, dat hy glo uit sy eie sak “’n billike deel” sal betaal van die koste van opknappings aan Nkandla wat nie veiligheidsverwant is nie,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Jacob Zuma en sy Gesteelde Grond

RUSTENBURG – President Jacob Zuma het Saterdag in Rustenburg, Wes-Transvaal op die ANC se verjaardagviering aangekondig dat die tempo van grondhervorming en ondersteuning aan nuwelingboere radikaal moet versnel omdat grond na bewering onwettig gesteel is. Volgens Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is dit ‘n emosionele opsweping en  leuen wat vertel word totdat almal dit glo. Indien iemand grond…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Jacob Zuma se Verskuilde Agenda Gaan Hom nog Duur te Staan kom

BRIEWE – Jacob Zuma, Suid-Afrika se president is inderdaad bekend daarvoor dat die moeilikheid hom vasklou met sy korrupte aksies en skelm streke. Die Nhlanhla Nene-Des van Rooyen-debakel het egter skade aangerig aan die onwrikbare lojaliteit. Daar hang ‘n donker wolk oor Zuma in die opkomende jaar 2016, in Februarie en Maart sal Zuma se regsadviseurs die skild op verskeie…

Jacob Zuma

Kreupel Cosatu kan die ANC Laat Struikel

MIDRAND – President Jacob Zuma het Maandagaand gewaarsku dat as Cosatu kruppel, sal ANC diep in die moeilikheid beland. President Jacob Zuma het die Cosatu-kongres in Midrand van Sentraal-Transvaal toegespreek het. “Dit is ons en net ons wat hierdie land na voorspoed kan lei,” het hy oor die samewerking van die drieparty-alliansie gesê. “Maar as een van ons hink, kan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Belastingbetalers, Jacob Zuma Weer op pad na China

KAAPSTAD – President Jacob Zuma is weer onderweg na China. Zuma het laat verlede jaar ook dié land besoek. President Jacob Zuma is glo genooi deur sy eksellensie Xi Jinping, president van die Volksrepubliek van China, om op 3 September in Beijing deel te neem aan die viering van die 70ste herdenking van die einde van die besetting van China en die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Marikana Dag Word Dalk Vakansiedag

SAKE – Die Marikana-slagting word internasionaal as ‘n keerpunt in die geskiedenis van die werkersklas beskou en die herdenkingsdag daarvan moet tot ‘n openbare vakansiedag verklaar word. Joseph Mathunjwa, president van Amcu was die laaste spreker wat die Marikana-stakers op 16 Augustus 2012 toegespreek het, voordat die polisie 34 van hulle in die gras en tussen rotsklippe agter Lonmin se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Marikana Verslag, Generaal as Polisiehoof is Onhoudbaar

SAKE – Generaal Riah Phiyega se posisie as polisiehoof is onhoudbaar ná die verdoemende bevindings teen haar in die Farlam-kommissie van ondersoek na die Marikana-slagting. So meen Gareth Newham, oudpolisielid en ontleder by die Instituut vir Sekerheidstudie. Die kommissie, onder leiding van oudregter Ian Farlam, het aanbeveel dat ’n kommissie van ondersoek na die geskiktheid van Phiyega aangestel word. Hy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier