SLEUTELWOORD ARGIEWE: Indië


Babameisie is Gebore met Olifantslurp

INDIë – ’n Babameisie word blykbaar in Indië soos ’n godin aanbid te danke aan ’n gesigsmisvorming wat dit laat lyk asof sy ’n slurp vir ’n neus het. Volgens Asian News International stroom mense om die pasgebore baba te besoek in Aligarh, Uttar Pradesh, en glo hulle dat sy soos die god Ganesha lyk. Almal sê blykbaar dat sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Indië Vlag

Verkragter Vermoor deur Pa

INDIë – ‘n Man van Indië wat sy  dogter se vermeende verkragter gemartel en vermoor het, word as ‘n held deur die gemeenskap beskou. Hy het geglo die huurder het sy dogter verkrag. Die 36-jarige pa van Delhi het Vrydag ʼn man wat ʼn kamer by die gesin huur, gemartel en dood gemaak. Die pa van ses kinders het glo aan die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oor Krieket en Kwotas

deur Leon Lemmer Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie…




Namecheap